English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 535
Total Views: 82 271 522
topics: 10 743
replies: 123 346
views: 38 803 490
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

TomTom GPS

replies: 15
views: 186
11 Aug 2019 @ 20:12:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het n TomTom live GPS wat ongeveer 4 jaar oud is. Ek het so 3 maande terug weer n opdatering gedoen. Wat my verbaas...is die feit dat daar lyk my heelwat karavaan parke nie op hulle program gelys is nie. Net om paar van my meer onlangse oorde te noem wat ek besoek het wat nie op GPS gelys is nie... Bosveld Oase,  Drie Berge, Dube, Thaba Morula. Dis nou die paar wat ek nou onlangs opgetel het.....daar gaan dan seker nog heelwat meer wees. Ervaar julle dit ook so op julle GPS'e? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 06:02:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook 'n ou GPS en net oorde soos die groot ATKV oorde was gelys.  Die ander kleiner oord was nooit op nie.

Ek is wel in proses om te kyk of ek hom kan UPDATE. Sal maar dan sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 07:52:38 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 666
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Ons hou baie van Tom Tom. Moes so 2 maande terug `n nuwe GPS koop omdat ons (baie oud) Tom Tom die gees gegee het.

Ons het weer `n Tom Tom gesoek maar kon nie kry nie. Hulle is blykbaar uit die land uit en mens kan nou kies tussen Garmin en Garmin. Is nogal iets om aan gewoond te raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 08:13:28 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Geert, Tom Tom kaarte en points of interest is minder voledig as Garmin. Ek gebruik Garmin en is aktief betrokke met T4A se bou van hulle produk. Op Garmin kan jy ook Open Street Maps laai wat ongelooflik baia detail het. Miskien is daar ook n’ Tom Tom weergawe?

Jy het dus 3 oplosings vir die probleem. Sit self waypoints in vir all die parke, stuur dan die waypoints vir Tom Tom sodat hulle dit kan inbou in hulle kaarte of koop n’ Garmin.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 08:33:12 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Garmin is in elkgeval tegnies meer gevorderd as TomTom, so ek sou nie gepla wees dat hulle landuit is nie.  Ek en my skoonseun het 'n paar jaar gelede ons eenheide vergelyk.  Tomtom se "text to speech" program was sowat 200 Mb terwyl Garmin s'n maar 20 Mb was.  En Tomtom s'n was maar netso goed soos die Garmin een. Ek weet die aanvaarde wysheid destyds was dat Garmin se Afrikakaarte beter was maar dat Tomtom koning kraai in Europa.  Met die GPS programme wat op bykans elke selfoon beskikbaar is, kry die suiwer GPS maatskappye waarskynlik maar bietjie swaar.  Ek verkies steeds 'n troegewyde eenheid wat permanent op die paneelbord gemonteer is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 10:28:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het n TomTom live GPS wat ongeveer 4 jaar oud is. Ek het so 3 maande terug weer n opdatering gedoen. Wat my verbaas...is die feit dat daar lyk my heelwat karavaan parke nie op hulle program gelys is nie. Net om paar van my meer onlangse oorde te noem wat ek besoek het wat nie op GPS gelys is nie... Bosveld Oase,  Drie Berge, Dube, Thaba Morula. Dis nou die paar wat ek nou onlangs opgetel het.....daar gaan dan seker nog heelwat meer wees. Ervaar julle dit ook so op julle GPS'e? 

Ek het nie geweet, jy weet nie waar die kampe is nie. 😜

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 10:29:14 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Geert ek is by die huis, kom drink koffie ☕

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 11:10:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het nie geweet, jy weet nie waar die kampe is nie. 😜

 

 

Geert ek is by die huis, kom drink koffie ☕

Net om meer petrol op die draadsteek te gooi.  Dink ons moet 'n braai maak Geert. Ek ry meestal toe oë na die verskeie oorde toe.  Ek kan jy mooi verduidelik waar hulle is..........

laughingtongue-outlaughingtongue-outlaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 12:04:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert ek is by die huis, kom drink koffie ☕

Wat het van vorige aanbod geword.....🍺?

Opgedrink?🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:31:02 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons Tom Tom seker ook ses jaar oud. Hoor hulle lewer nie meer opgraderingsdiens daarvoor nie. Hy werk nog vir basiese hoofroetes. Vir die min kere wat ons dit gebruik kos dit te veel om dit te vervang. As hy begin sukkel skakel ons oor na Google Maps op selfoon.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:43:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons hou baie van Tom Tom. Moes so 2 maande terug `n nuwe GPS koop omdat ons (baie oud) Tom Tom die gees gegee het.

Ons het weer `n Tom Tom gesoek maar kon nie kry nie. Hulle is blykbaar uit die land uit en mens kan nou kies tussen Garmin en Garmin. Is nogal iets om aan gewoond te raak.

Nadat ek onlangs opdateer het, wou GPS nie meer Afrikaans praat nie....seker omdat hul dan land uit is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:50:56 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2324
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Geert, Kyk of jy nie 'n Afrikaanse stem van Garmin se webbladsy kan aflaai nie.  Ek weet hulle het sulke goed gehad- ook Afrikaans, maar ek weet nie of dit wel nog beskikbar is nie.  Ek aanvaar jy het reeds probeer om die GPS weer op te stel of minstens diie taal te verander (sonder om dit op intrernet te gaan soek)? As die Afrikaanse lêer nie deur die opgradering gewis is nie, behoort dit maklik te wees om dit weer te kies.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 16:51:05 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 790
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Ja OSM en Google het die stand allone GPS mark n' knou gegee. Hulle moet maar op Aviation en off-road fokus. Garmin maak uiters betroubaare producte...my GPS III werk nog na 20 jaar. Ek het 5 Garmin GPS's wat nog almal werk. My GPS III Plus en GPS III Pilot se skerm begin nou lyne op kry....15 jaar laater.

Ek dink om die onlangs nuwe GPSMap276Cx aan te skaff...die R/$ hou my terug. My tien jaar ou 276C is nou all baia oud...maar werk nog foutloos. Hy gaan op all my overland trips en het my all deur morasse en nie eindigende grass vlaktes (grass so hoog soos die Pajero) sonder enige spoor weer by n' aansluiting gebring.

Hulle Aviation GPS's, Glass Cockpit, Elecronic Flight Instrument Systems (EFIS) is saam met ons local MGLAvionics, aan die bo punt van die leer. n' Cell Foon met Air Navigation Profesional, begin ook daar inbraak maak. Ek gebruik die laas genoemde as backup vir my GPS V en kompass (he he) op my aerie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:15:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat het van vorige aanbod geword.....🍺?

Opgedrink?🙂

Jy wou nie 🍻 drink nie nou probeer ek ☕🤣🤣

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Aug 2019 @ 17:20:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Wat het van vorige aanbod geword.....🍺?

Opgedrink?🙂

Jy wou nie 🍻 drink nie nou probeer ek ☕🤣🤣

Nee dis nog hier, 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Aug 2019 @ 16:07:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert ek is by die huis, kom drink koffie ☕

Die lede wat einde van die maand Zwartkops skou toe gaan....miskien kan ons daar ontmoet en iets saam eet en drink

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required