English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 219
Total Replies: 248 457
Total Views: 83 104 604
topics: 1 154
replies: 12 092
views: 4 833 255
Jokes and everything else that makes you laugh

Toilet sitplek

replies: 9
views: 4904
24 Jun 2016 @ 11:31:03 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2193
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

As jy (mans) nou 'n draai wil loop in die nag gaan jy darem lelik wakker word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 12:14:04 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Hehehehehe

Never mind lank draai, daai ou gaan donnerse hooog draai glo my.

Mooi man

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 15:33:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16849
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Dink daai persoon spring deur die ceiling....sal seker nadie tyd aan horn-skok ly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 16:07:27 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit sal beslis help vir hardlywigheid. yell

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 18:50:28 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
En dan is die hele kamp ook nog wakker!!!
Daar by Canyon Roadhouse in Namibie se toilet, is so boksie met n dekseltjie op om ietsie te loer. Loer jy, dan gaan n hooter af wat almal in die winkel laat weet jy het geloer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 19:31:20 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2193
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Herman, op ons onlangse toer het ons daar hamburgers genuttig op aanbeveling van Piet. Toe die hooter aangaan het ons nie geweet wat aangaan nie. Later het daar so 'n verleë mannetjie uitgekom en toe skreeu iemand dat dit die skuldige is. Sy maat vra hom toe hoekom maak jy nie net die deurtjie toe nie. 

Kroegman antwoord toe dat die hooter eers ge reset moet word voordat die deur toegedruk kan word. Het foto geneem van Pandora se box maar sal seker verban word as ek dit hier plaas.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2016 @ 19:48:56 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Jan, moet bieg, met ons eerste besoek klompie jare gelede het ek ook geloer na Pandora se boks. Watter volbloed gaan verbystap ?
Blykbaar is daar een by dameskant ook, nou nie Pandora se boks nie, maar die battery raak so gou pap dat die hooter nie meer werk nie.
Sit daai foto op ! Almal wonder nou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 14:07:40 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9383
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal graag die foto wil sien.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 14:14:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16849
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sal ook wil sien...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2016 @ 18:22:20 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Gaan toer bietjie en beleefdit self.
Ook die verskillende badkamers en storte by Ngepi in Caprivi gedeelte.
Manne moet nuuskierig wees en toer om te sien hoe lyk die res van die wreld.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za