English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 610
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 624
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Toets stasie

replies: 5
views: 198
18 Sep 2020 @ 11:02:07 am
Hein
Silver Member
70% Profile Strength
Posts: 63
Joined: 16 Nov 2013
Experience: 42 years

Weet iemand dalk van toets-stasie,in Centurion,wat woonwa deur die toets kan sit,sonder dat afspraak eers gemaak moet word? Dekra oorkant Bosvelder mag nie meer woonwaens toets nie en VTS by "ou roomys fabriek" het week waglys

Groete

Hein

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 16:07:53 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Nie seker of DEKRA zwartkops dit nog doen nie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 17:33:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek vat altyd my voertuie na toets sentrum oorkant Menlyn. Maart maand die Expo geneem....15minute en alles was afgehandel. Dink dit kos R500. Geen afspraak nodig....jy daag net op. Hulle sit hom ook op jou naam. Hulle is Saterdae ook oop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 19:47:16 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Hein jy kan N1 toetssentrum in Samrand prober.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2020 @ 20:15:32 pm
DerikB
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 15 Sep 2020

Ek het twee weke terug by SDL vehicle roadworthy my Scout deurgesit.  Net af van R55 in Lochner rd, oorkant die Engen vulstasie.

Ek was 7h30 daar en is binne 30 minute daar weg. Prys was R550.

Hulle is ook Saterdae oop maar sal seker baie besig wees!

Hulle het aangebied om die registrasie proses ook te doen maar was baie duur. Ongeveer R1200.

Ek het die tou staners hier in Midrand gebruik en al die fooie ingesluit lisensie en registrasie was R760.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2020 @ 07:27:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het twee weke terug by SDL vehicle roadworthy my Scout deurgesit.  Net af van R55 in Lochner rd, oorkant die Engen vulstasie.

Ek was 7h30 daar en is binne 30 minute daar weg. Prys was R550.

Hulle is ook Saterdae oop maar sal seker baie besig wees!

Hulle het aangebied om die registrasie proses ook te doen maar was baie duur. Ongeveer R1200.

Ek het die tou staners hier in Midrand gebruik en al die fooie ingesluit lisensie en registrasie was R760.

Sedert ek in Centurion woon doen ek dit ook daar.  Het my oorlede kamp maat se waentjie en Classique daar deur die toets gesit.  So ook ou krimp Varkie toe hy verkoop is.  Hulle is direk gekoppel met die NATIS stelsel en die toets is beskikbaar by die registrasie kantore op die stelsel as jy die papier werk gaan afhandel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za