Goeie dag almal.
Ek het lank gelede die pad gery. Dit was destyds in redelike toestand en is vir my korter vanaf Modimolle na KNP Malelanehek.
Sal graag wil verneem of die pad nog rybaar is met 'n pad karavaan en of ek maar eerder Middelburg moet omry.
Dankie
Ry Middelburg om. Ons was twee weke terug op daai pad, van Groblersdal na Stofberg.
Was daar vir n naweek in tent op n privaat kamp en het daai paaie gery elke dag om te gaan verken en mooi plekke kyk.