English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 143
Total Replies: 246 441
Total Views: 83 062 676
topics: 11 327
replies: 134 890
views: 39 234 591
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Toer te lekker

replies: 26
views: 5791
02 Jun 2015 @ 18:09:44 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dagse mense,
Ons toer wragties lekker, en vandag die eerste halwe internet gekry hier op Swakopmund. Slaap vanaand hier in n huisie, eers gou wasgoed laat was, en die koelkassie vol gestop.
Tot dusver was al die kampe baie lekker, meestal boskampe, waar net so paar plekkies wyd van mekaar is. Die afgelope 2 dae was besonders, in die Namib Naukuft gekamp, Miribab en Bloedkopje. More gaan ons tot by Brandberg, daar waar die "white lady" rotstekening is.
Groetnis, ek gaan n sundowner drink hier by lekker kroeg met sand vir vloere, en kyk hoe die son oor die see sak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 18:18:52 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Dit lyk erg lekkerlaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 18:20:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16359
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy maak ons jaloers....geniet dit!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 18:32:12 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Lank gewag maar terug voering maak dit die moeite werd geniet dit Herman

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 19:50:40 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 21 years
Dit klink heerlik. Geniet dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 20:12:47 pm
Kevin
Gold Member
66% Profile Strength
Posts: 118
Joined: 22 Dec 2009
Experience: 16 years
Looks awesome. Enjoy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 21:00:11 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Herman, dankie vir terugvoer. Dit lyk baie lekker. Geniet dit

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 21:05:28 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1674
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Dit lyk baie lekker.

Julle moet dit geniet en gooi die foto's

Pasop net vir internet kostes. My ou maat het n R 32000,00 rekenige gekry toe hy terug by die huis geland het.
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 21:07:25 pm
Anonymous

Herman dit is werklik mooi, ek is mal oor daai foto wat lyk of julle in die grot kamp, werklik mooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 21:45:57 pm
nyiko81
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 315
Joined: 08 Oct 2014
Lekker baie lekker camp
Tinyiko J Maluleke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 05:47:14 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Enjoy Herman enjoy

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 06:34:28 am
Ander Oom se Kind
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 11 Aug 2014
Experience: 35 years

Herman jy maak ons jaloers.

Geniet dit

Ek moet niks.

Fuelly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 06:47:42 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 815
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 29 years
mense maar daardie twee fotos lyk darem rustig
Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 07:04:43 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4648
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Herman jy moet geniet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 08:44:36 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Daardie eerste foto is fantasties!smile

Tussen die rotse - en skoon!

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 08:50:43 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 27 years

Herman net nou die dag wonder almal waar is jy, dankie vir die oe wys en nice fotos.

"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 10:42:32 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Mooi fotos Herman hou van kampplek tussen rotse
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 13:42:43 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15895
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geniet en veilig ry verder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 14:22:28 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ons het al almal gewonder wat van julle geword het.  Darem vermoed dit is sein probleme.  Dit lyk baie interessant en lekker.  Julle moet dit erg geniet en veilig ry en bly.  Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 14:33:13 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dankie Herman. Geniet en wees veilig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2015 @ 14:46:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9264
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Dankie tog jy lewe, hehehe
Geniet en veilig ry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2015 @ 17:55:10 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Dagse,
Nou gaan dit eers lekker hoe verder ons wegkom. Eergister by Brandberg weg, en sit toe die GPS om kort roete want kaart wys n lang pa na Twyvelfontein. Wel toe is ons daar vir, ek dink 80+ km deur die berge en duine op n 4x4 paadjie voordat ons by n D pad aangesluit het. Ongelooflik mooi, stil, en amper eensaam geraak.
Twyvelfontein se rots-etse is bekyk en vanoggend die woestyn olifante gaan soek. n Local gekry om gids te wees, en die man laat my so 50km in die Aba Hoab rivier opry, bleddie dik sand party plekke, die Cruiser moes maar diep asem intrek. Wel, ons het die Olifante gekry, dit het ouma Vonnie se dag gemaak.
Nou is die tent opgeslaan by Palmwag, beskaafde kamp met kroegie en eetplek. Klaar n Burger weggepak en 2 lang koues.
Ek sit n foto van ons kamp van gister by, die een tussen die klippe, Het nou die naam vergeet, maar so Damara taal iets. Ander een is van Bandberg, White lady Lodge.
My tablet lees nie my kamra nie, dus is die maar Tablet fotos.
Ons ry weer maandag verder tot by Sesfontein.
Groetnis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2015 @ 19:31:13 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2157
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Herman daardie deel van Namibie het 'n ander bekoring. Veilig reis verder.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2015 @ 08:52:58 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Hier by die Kunene river Lodge. Seker een van die mooiste plekke op aarde. Kamp op die walle van die Kunene rivier onder groot bome, 50 meter terug begin die droe wereld.
Die stilte is wonderlik,en slegs n paar siele hier rond.
Sal later n foto probeer opsit, gaan nou eers stap, tot by Swartbooisdrift, net 4km van hier.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2015 @ 15:06:22 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Herman, dankie vir terugvoer, Hoop jy het jou stap geniet. Mens word so een met die natuur, as jy  die natuurskoon en stilte om jou ervaar. Geniet dit

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2015 @ 15:48:13 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Ai, Herman, julle kom by die interessantste plekke!   Mens kan sien julle weet hoe om dit te "rough it" en soek nie luukses nie.  Dis hoe mens moet toer!   Hoe is die weer daar by julle?  Seker nie so koud as hier by ons nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2015 @ 17:32:23 pm
Thimandie
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 01 Apr 2015
Experience: 16 years
Erg Jaloers, Geniet dit. Ons beurt kom maar Ai toggie, die tyd loop stadig.
You must be willing to let go of the life you planned to have the live that is waiting for you
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za