Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21200 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17198 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5606 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4786 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 921 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 580 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |





@ Tjaart
Hello Tjaart.
Dinge lyk skraal of ek by jou sal uitkom omrede ek elke 2-de dag Wilgers in PTA moet gaan.
Met terugkoms is ek uitgeput en gaan vat Å slapie.
Gelukkig is dit Vrydag my laaste dag en dan gaan my vrou Saterdag kruideniers koop.
Ons ry eers Sondag en sal my weg uitvind teen Satermiddag as jy tuis is.
Jy het my nommer. Stuur w/app of SMS in getik sonder om te kontak.
Dennis, voorspoedige 2023 ook aan jou.
Hoe gaan dit met die gehoor situasie?
Ai ou Nico, ek sukkel te om ervaar, maar dit wil voorkom daar is verbetering.
In my linker oor kan ek so 10% begin hoor, maar op stadige praat en hand gebare.
My R/H oor absoluut 0-%, dit is hoekom ek vir Å week elke 2-dag die spesialis moet gaan sien by Wilgers.
Ek moet 15x pille drink soggens om my gehoor te herwin agv oormatige antibiotika by Medi-Clinic.
Indien dit nie herstel na 3-6 maande nie is dit operasies en gehoor stukke.
Volgens spesialis het my gehoor buise "verklein en erge skade"

Dieselfde voorspoedige nuwe jaar vir jou en die gesin.
Ai ou Nico, ek sukkel te om ervaar, maar dit wil voorkom daar is verbetering.
In my linker oor kan ek so 10% begin hoor, maar op stadige praat en hand gebare.
My R/H oor absoluut 0-%, dit is hoekom ek vir ń week elke 2-dag die spesialis moet gaan sien by Wilgers.
Ek moet 15x pille drink soggens om my gehoor te herwin agv oormatige antibiotika by Medi-Clinic.
Indien dit nie herstel na 3-6 maande nie is dit operasies en gehoor stukke.
Volgens spesialis het my gehoor buise "verklein en erge skade"

Na hierdie besoeke is my volgende in Feb vir elke dag.
Werklik jammer om dit te verneem Maat, ai, dat so iets mens nou moet oorkom.
Sterkte!
