English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 116
Total Replies: 227 424
Total Views: 82 268 105
topics: 777
replies: 12 444
views: 4 973 165
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Tipe wa vir EB lisensie

replies: 18
views: 752
07 Nov 2017 @ 15:48:17 pm
Wilhelm
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 26 Sep 2017
Dag sê, nuut op die forum en karavaan kamp. Ek gaan nou vir my lisensie uit baseer, wil net uitvind of ek dit met 'n " dubbel as bulwa " ook kan doen? Moet hy 'n sekere gewig hê met rem stelsel?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 16:30:31 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum Wilhelm.
Wees net geduldig, iemand sal wel binnekort jou vraag beantwoord...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 17:23:25 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Wilhelm, welkom op die forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 19:27:38 pm
Anonymous

Dag sê, nuut op die forum en karavaan kamp. Ek gaan nou vir my lisensie uit baseer, wil net uitvind of ek dit met 'n " dubbel as bulwa " ook kan doen? Moet hy 'n sekere gewig hê met rem stelsel?

Welkom op die forum Wilhelm.

As jy vir kode EB lisensie gaan, moet die wa meer as 750Kg  (GVM) weeg, en dit moet inloop remme hê. Dit is soos ek die wet verstaan, weet nie wat weeg daai wa van jou nie, en het dit inloop remme?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 20:01:22 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Nee Johan, jy "hoef" nie n wa swaarder as 750kg te sleep nie, maar jy sal kan net n EB, tensy jy bedodl dat as jy vir lisensie gaan toets, ja ;)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 20:31:32 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1490
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Wilhelm,welkom by ons kampers,vertel n ietsie van jouself en jou kampervarings.Geniet die forum ,gesels saam.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 05:50:28 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Ai, ons klomp lees sleg...
Wilhelm gaan vir bestuutrstoets, "uitbaseer", noem hy dit.
Sommiges praat van "uitpasseer" waneer daar n bestuurslisensie toets gedoen word.

Nou vra hy of kan hy n Bulwa mag gebruik vir die toets.
Die is n spesifieke fabrikaat, reken dis" Bulperd" dubbelas wa waarmee beeste vervoer en gaan beslis n groter as 750gvm en inloopremme he.

Wilhelm, ek weet nie of wa voldoende is nie. Maar my logika se vir my ja, omrede jy n EB lisensie moet he om so wa te kan sleep.
Groetnis.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 07:37:34 am
Wilhelm
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 26 Sep 2017
Baie dankie, iemand weet nie dalk wat jy als moet kan doen vir die lisensie nie?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 08:03:24 am
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Gits Wilhelm. Sterkte.

Onthou, wat ookal jou sleep voertuig is gaan jy moet kan parallel parkeer.

Standaard K53, maar meer inspeksies - wa ook.

Parallel Parkeer, beide kante (Sonder wa)

Docking een kant, instrukteur kies (Sonder Wa)

Hill start (met wa)

Links of regs docking (met wa)

65 of 100 Meter agteruit ry in 'n REGUIT LYN met wa. Jou neus mag nie te veel swaai nie, so dit kan 'n challenge wees. Klein waens swaai te veel, groot waens mag jou dalk net buite die lyne dwing. SLEGS 2 KANSE. Baie streng.

Ry deur die roete met jou wa - standaard k53

Het myne so paar maande terug gedoen.


WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 08:08:20 am
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Askuus - Ek wou byvoeg.

Jou wa MOET bo 750kg wees. Jy gaan hom gehaak he vir inspeksie, en afhaak vir parallel parkeer, en dan weer haak vir die res. Jy moet wanneer jy hom haak WEER jou "walk around " insoeksie doen.


WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 08:11:39 am
Wilhelm
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 26 Sep 2017
Baie dankie, gaan my baie help!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 08:44:21 am
Wilhelm
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 26 Sep 2017
Wilhelm,welkom by ons kampers,vertel n ietsie van jouself en jou kampervarings.Geniet die forum ,gesels saam.


Het altyd maar met tente gekamp, maar met die klein kinders wou vroulief nie so graag nie, dus het ek nou maar die karavaan gekry, sien baie uit om hom bietjie weg te vat.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 12:09:05 pm
Anonymous

Gits Wilhelm. Sterkte.

Onthou, wat ookal jou sleep voertuig is gaan jy moet kan parallel parkeer.

Standaard K53, maar meer inspeksies - wa ook.

Parallel Parkeer, beide kante (Sonder wa)

Docking een kant, instrukteur kies (Sonder Wa)

Hill start (met wa)

Links of regs docking (met wa)

65 of 100 Meter agteruit ry in 'n REGUIT LYN met wa. Jou neus mag nie te veel swaai nie, so dit kan 'n challenge wees. Klein waens swaai te veel, groot waens mag jou dalk net buite die lyne dwing. SLEGS 2 KANSE. Baie streng.

Ry deur die roete met jou wa - standaard k53

Het myne so paar maande terug gedoen.


Ek weet nie of dit van toepassing is op EB nie, maar destyds met my EC lisensie, was die heel eerste padtoets, 'n ''Nood stop''.

Die volgende wat redelik 'n kopkrapper was, was die vorentoe ry deur die kegels met 'n 12mt semi leunwa en dan weer terug in tru-rat deur die kegels.

Sodra deur die kegels moes die kombinasie inlyn gekry word in tru-rat wat dan geparkeer moet word in 'n afskorting waarvan beide kante, links en regs asook agter ten minste dieselfde afstand van die heining moes wees.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 15:35:13 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13706
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Gits Wilhelm. Sterkte.

Onthou, wat ookal jou sleep voertuig is gaan jy moet kan parallel parkeer.

Standaard K53, maar meer inspeksies - wa ook.

Parallel Parkeer, beide kante (Sonder wa)

Docking een kant, instrukteur kies (Sonder Wa)

Hill start (met wa)

Links of regs docking (met wa)

65 of 100 Meter agteruit ry in 'n REGUIT LYN met wa. Jou neus mag nie te veel swaai nie, so dit kan 'n challenge wees. Klein waens swaai te veel, groot waens mag jou dalk net buite die lyne dwing. SLEGS 2 KANSE. Baie streng.

Ry deur die roete met jou wa - standaard k53

Het myne so paar maande terug gedoen.



As ek 'n tip kan gee maak gebruik van 'n sleepwa watse wiel effens verder na agter gemonteer is soos byvoorbeeld 'n boot se sleep wa. Dit maak die terugstoot makliker en die sleepwa knipmes nie so vinning nie.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 18:37:59 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Welkom op forum sterkte met uitpaseer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 21:36:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4914
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ekt my EB gedoen met n wa van tarra minder as 750kg, maar gvm meer as 1500kg.. maar hy was leeg.....

en ek moes 40m tussen lyne agteruit, maar lyne us redelik ver genoeg uitmekaar... en jys nie gejaag vir tyd nie..

reverse parkering in n gang van beide kante en verder ry ens

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2017 @ 09:48:22 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Wat ek nou graag by julle wil weet van die EB storie.
Mag mammie agter staan en links-regs-ho-stop-stop 🤔🤔
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2018 @ 13:22:31 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years

Hi Wilhelm!

 

n JAAR later... hoe loop jou liksens?

WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Nov 2018 @ 18:52:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13706
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja................................. laat weet hoe het dit toe afgeloop

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required