English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 714
Total Replies: 255 300
Total Views: 83 336 630
topics: 4 508
replies: 30 953
views: 17 448 969
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 431
replies: 37
views: 17 354 583
topics: 6
replies: 70
views: 15 869
Tshipise, A Forever Resort
Limpopo, Tshipise
19
Total Ratings: 19
16   
3
Rated: 07 Oct 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Thsipise

replies: 4
views: 3915
28 Apr 2012 @ 20:52:19 pm
Jan
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 14 Apr 2012

Huidiglik by Thsipise en bietjie teleurgesteld. Pragtige nuwe ablusie blokke maar teels seepglad. Warm swembad onverieflik warm en die rumatiese bad meer as 50 grade.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2012 @ 21:08:42 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 48 years

Hi Jan.

Is dit jou eerste besoek aan Tshipise?

Wat se die ander gereelde besoekers, is dit buitegewoon warm of normaal. Toe ons so twee jaar terug daar was het ek ook gevind die baddens is te warm (kan nie onthou wat die temperatuur was nie), maar die Swaeltjies was in 7de hemel.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2012 @ 07:17:35 am
Jan
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 14 Apr 2012

selfs die swaeltjies kla dat hulle nie die rumatiese bad kan gebruik nie en dat die storte se teels te glad is. Een ou oom het blykbaar gister daar gegly en geval. Dit is nog steeds lekker om soos altyd hiernatoe te kom maar as ons warm swembaddens soek sal ons maar elders gaan soek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2012 @ 14:19:37 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 56 years

In die rumatiek bad by die deur is n kraan koue water, maak hom oop en los hom oop , ons maak so as ons daar is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2012 @ 17:16:35 pm
Jan
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 14 Apr 2012

Die koue water kraan kan werk maar om dit onder 50 grade te kry gaan 'n swembad vol op sy eie kos. Nee wat ek hou maar verby.

Die probleem met die storte is dat die plasing van die stortkop aan die verkeerde kant is en die water in die aantrek hokkie beland en die betrokke teels seepglad is. Die geriewe is egter uitsonderlik mooi en skoon ten alle tye. Klink of ek maar net kla maar in die middel van die winter sal die swembad se water heerlik wees maar teen die huidige 33 grade (Natuur) is dit hopeloos te warm.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za