English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 267
Total Views: 82 390 846
topics: 10 832
replies: 125 033
views: 38 862 942
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Things are bIgger in the USA

replies: 6
views: 326
19 Jul 2019 @ 17:41:37 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

The clocks in SA are now on 1740.   I am presently in Vero Beach, Florida, after visiting New York, Washington and Norfolk.   

Thought I would give my forum friends something to enjoy.   Note the hydraulic log splitter  - no axe or hammer driven splitter for this guy.  The size of a toilet roll vs a baby soft from Pretoria.   

The giant Whirlpool washing machine and dryer.  Tot die versagmiddel is meer dan 2l.   

The toaster works with a button - druk die knoppie en die brood sak af om te braai; druk nog 'n knoppie en jy kan sien hoe dit reeds verbruin het.   

Die whisky is 1,75l en het R391 gekos.  !!

Let op die pryse op die ryhuise.  Add the tax.  One is looking at more than RM2,0.   Some of them have 3 or more sliders - like the MobiLodge - that slide out to give one up to 3 bedrooms and a lounge !!!!

The last photo is the battleship USS WISCONSIN.  Last seen in action during the Iraq war where her 16inch guns were used in shore bombardment and the launch of Tomahawk cruise missiles.

The SUVs are too many to mention.   Whether you own a Ford, Lincoln, Buick, Cadillac, Chev, etc, they all look virtually the same, are automatic and mostly petrol driven.  The Ford F250 and F450 are items one would just love to own.  I am staying with family that own a Toyota Tacoma DC.  I battle to fit my feet under the seat when sitting in the back.  Boere voete gaan sukkel.

Groete

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 18:11:57 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wel ons kan maar net droom van daai groot motorhomes en wat hulle bied aan die binnekant.

Jy moet daai kuier en dit wat jy ervaar en sien geniet. Dis iets wat nie vir almal beskore is nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2019 @ 22:06:56 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 883
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

En beter. Daar is volop kampplekke langs die pad waar jy veilig kan oornag.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 10:12:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dit kan hier ook gebeur, maar ongelukkig word die geld om dit te doen Wan bestuur. 

Theo julle moet dit geniet daar. 

Tans kuier die kinders van Saudi Arabia hier by ons. 

Hulle geniet die koue weer. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2019 @ 13:15:56 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Frans, korrek en die plekke is netjies ook.  My kinders het in Junie en Julie met 'n RV in die weste van die VSA getoer.  Al klagte was die prys van braaihout teen $12 per sakkie.  

Chuck, geniet die kinders se besoek.  Hier gebruik hulle die F woord vir temperatuur en dis hoë syfers smile

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 12:49:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Fahrenheit.

Die dem amerikaners moet ook altyd anders wees.

Ha ha ha ha

As 'n voorbeeld is die temperatuur 61.6F maar gelyk staande aan 16.4 C

Lyk net vreeslik impressive eintlik niks.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2019 @ 22:59:30 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Ek het nogfotos bygevoeg.  As iemand nie die visstok of katrol wat gesoek word in die winkel kry nie, dan soek hy/sy met toe oë. 

Net langsaan is die Harley handelaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required