English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 962
Total Views: 83 204 532
topics: 4 494
replies: 30 775
views: 17 435 699
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 404
replies: 286
views: 19 027
topics: 5
replies: 49
views: 18 058
Onverwags Wildsplaas
North-West, Brits
15
Total Ratings: 15
12   
3
Rated: 05 Dec 2019
Type of Resort:
Family with children: 3
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

The road to Onverwags

replies: 10
views: 557
04 Feb 2020 @ 20:07:33 pm
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

Wil graag hoor wie het onlangs by Onverwags gekamp hoe lyk die pad daarnatoe hoeveel kilometer grondpad is daar om te ry. 

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 20:52:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis ook n plek waar ek moet gaan kyk hoe dit lyk.

Gee ons terugvoer as jy daar was ASB.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 21:08:35 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sien Geert het 08 Feb 19 ook navraag gedoen.

Verder is daar niks van die plek nie.

Sal daar moet uitkom en hom behoorlik evalueer.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 21:21:52 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 648
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Dit is so ongeveer 5km grondpad. Die eerste 2km sleep die eienaar van Dube op Vrydae met 'n trekker en  bandebande. Dit help in 'n mate, maar bly maar sinkplaat. Daarna is hy erger sinkplaat.

Was nog nooit self daar nie, maar my kampbure by Hartbeeshoek het November 2019 gaan kyk hoe dit daar lyk 

Indien jy 'n padwa het moet jy maar net baie stadig ry.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 00:34:56 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Nov maad gaan kyk pad is nie van die beste nie moet maar stadig watverder lyk die oord nie te sleg nie A blusie blokke was skoon so ek dink elkeen moet maar gaan kyk enbesluit het nog regtig min negatiewe kommetaar gesie

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 05:36:28 am
Oupa Giep
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 17 Aug 2012
Experience: 13 years

Dankie

WEES POSITIEF EN DINGE SAL GEBEUR
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 05:56:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16100
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die oord op sig self is nie te sleg nie.  Bome is nie baie groot nie so skaduwee is middel matig tot min.

Die grondpad is eintlik nie baie goed nie en jy moet maar reis tyd voorsiening maak want jy gaan hom baie stadig ry.  As hy op 'n Vrydag in 'n goeie kondisie is sal hy teen die Sondag erg sinkplaat wees want die busse van Thabazimbi af na Letlabile toe maak gebruik van die pad voor Dikololo verby.

Verste wat ek met my wa op hom sal ry is die minder as 2 km tot by Hartbees Hoek of Dube en dit normaal weg teen stap spoed.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 03:24:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vriende van ons was by Manzi Maningi gewees middel Januarie.....selfde pad. Hy sê hy was aangenaam verras oor die toestand van pad....het erger  verwag. Hy het pad karavaan. Ek dink die toestande verskil maar baie van tyd tot tyd

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 06:32:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16100
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vriende van ons was by Manzi Maningi gewees middel Januarie.....selfde pad. Hy sê hy was aangenaam verras oor die toestand van pad....het erger  verwag. Hy het pad karavaan. Ek dink die toestande verskil maar baie van tyd tot tyd

Dis reg Geert. Daai pad word gereeld geskraap en van die oorde sleep 'n groot trekker of lorrie band om die sinkplaat gedeeltes effe plat te kry.  Maar die busse stap op daai pad. Selfs die boere wat die pad gebruik speel nie met hom nie en kort voor lank is hy maar weer kaing.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 10:13:51 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Vat dit maar rustig as pad sleg is kom sal jy daar kom wees net geduldig

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 09:08:19 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

Hey you going camping to relex, start by going slow on the aces road, just my 2cents worth 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za