English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 984
Total Replies: 243 327
Total Views: 82 945 180
topics: 11 229
replies: 132 871
views: 39 170 581
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

The madam wants to learn to tow

replies: 9
views: 256
29 Nov 2019 @ 18:08:57 pm
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 261
Joined: 18 Feb 2016

My Mrs new year resolution is to learn to tow.I have been tasked to fulfill this resolution, not the driving school route . We have trailer tent at the moment, she has EB licence and I have B license ( I know it doesn’t sound right, it is supposed to be other way round) , we will definitely upgrade to a caravan at a later point, including my license. 

 Should I first put her on a straight road (highway) in order to get grip of towing or should do town driving first before hitting the highway?

what is your advice?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 19:40:06 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Ooooooe hier kom moeilikheid

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 20:05:07 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 995
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

My wife was thrown in at the deep end. I dislocated my shoulder in Inhambane, Mozambique, and couldn’t drive. She had to tow the ski-boat all the way home. Now she tows our caravan like a pro..😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 20:22:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15621
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hier was al paar manne hier op die forum wat ook maar skrikkerig en half onseker was met die 1ste sleep....ek was self ook maar skrikkerig en vol vrae. Maar ek dink dis nie so rof nie....veral nie met trailer tent nie....dis maar net die ys wat gebreek moet word. Kan jy nog onthou hoe was jou 1ste sleep? Was dit nag of het dit heel okay gegaan?....ek dink dis was heel okay.....dieselfde sal by haar wees. Veral omdat sy wil gaan sy nie probleem hê nie.  Laat weet maar hoe dit was na 1ste sleep!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 20:29:51 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2847
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

HKGK. 😱

Ek sal voorstel jy huur n groot sleepwa (rent n trailer)(selfde grote as jou karavaan) en leer haar eers met dit. Begin klein, gaan groot.

Frans. Jy laat my dink. Ek moet my vrou ook begin leer. Jy weet nooit wanneer my moet oorneem.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 20:44:25 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 995
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Bak Oor. Ek sal dit nooit vergeet nie. Ek het langs haar gesit en mooi verduidelik hoe om te ry. Die ergste was dat dit baie gereen het en die eerste dertig of wat kilos was kwaai modder...👍

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 21:14:28 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2847
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

,😂 ek glo daarna is die komunikasie tussen man en vrou weer nommer een.

By gesê, soms onderskat ons die eva geslag baie. My vroutjie sal n trein ry as sy moet. Nie n bang haar op haar kop en gereeld klou ek vir n vale as sy bestuur. Touch wood nog nooit n probleem gehad. Al wat ek so nou en dan hoor " Ek kan multi task' terwyl ek aan die safety belt klou en duike in die kar se firewall trap.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 22:34:08 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 296
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ek wil ook dieselfde doen om ma te leer karavaan sleep miskien is volgende jaar n goeie tyd. Sy bestuur goed en het n EB lisensie en behoort dit reg te kry. Ek het al heelwat vrouens gesien bestuur en ook die karavaan parkeer en afhaak. Dit is net handiger as altwee kan sleep veral op die lang pad.  Soos in Frans se geval weet n mens nooit wanneer so iets vekeerd kan loop en sy word geforseer om dit te doen nie dan weet sy hoe. Wat ek gaan doen sal wees om haar vir eers uit te vat op n stil ver afstand pad wanneer ons gaan kamp sodat sy die gevoel en self vertoue kan kry. In die dorp is dit moeilik tussen die verkeer sy kan dit later doen. Dit het vir my kinders gewerk toe ek hulle geleer bestuur het ek glo dit sal haar ook help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 12:12:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8972
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Is daar iemand wat die Girl sal leer asb..........lol.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 09:39:26 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Praat ons nou van net inklim, die kar aansit en wegtrek na n bestemming toe? Ek vra net, want ek dink aan alles wat ons manne moet doen voor jy kan inklim en ry.  As vroulief wil n karavaan sleep moet sy mos ook weet hoekom n karavaan op n sekere manier gepak moet word, banddruk, karevaan se handrem, ligte, ens. 

Dit is natuurlik beter om vir opleiding te gaan. Ek het gesien die Weglseep tydskrif het die opleiding aangebied. 

Maar daar is sekere goed wat geoefen moet moed word om dit reg te  kry. Oor die jare het ek al n paar keer n vrou gesien sleep, by n kampterein inkom  en het ek die volgende opgelet:

  1. Verbysteek - sal eerder agter n stadige voertuig sit as om verby te steek.
  2. Draai te vroeg en dan klim die karavaan se wiel die randsteen.
  3. Sukkel om agteruit (trurat) te beweeg (moes al twee dames help om hulle karevaan staan te maak by Letaba). 
  4. Begin te laat om spoed te verminder vir n stop / verkeerslig.

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First