I have nothing to say.
Toll free help line for grieving Springbok supporters
0800 57 0 57 0 57 0
Eers die Spur
Toe Bell Pottinger
Toe KPMG
Toe die Bulls
Nou die Bokke!!!
Ai tog wies volgende👹👹👹👹👹👹👹
Hierdie een werk wragtig reg uit.
Vat jou huidige ouderdom, tel by, die bokke se telling, en jy sal vind dit is presies dieselfde as hoe oud jy nou is.
Ek kort 10 jaar!
Ek het wiskunde by ons president gekry op skool!👹👹👹
Skerp Hannes😂😂
Juffrou vra Jannie wat se werk doen sy pa. Jannie antwoord voor klas , My pa is n paal danser by n gay klub en as die manne goed betaal kan hulle maar vatterig raak. Juffrou gryp Jannie aan die arm en uit die klas uit. Buite vra sy hom, Jannie is dit regtig wat jou pa doen. Jannie, nee juffrou my pa speel vir die springbokke maar ek is te skaam om dit te se.
nothing to add