English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 643
Total Replies: 236 881
Total Views: 82 688 082
topics: 4 437
replies: 30 056
views: 17 390 433
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 428
replies: 22
views: 17 351 419

Thaba Kgatla Nylstroom

replies: 3
views: 12060
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
13 Jan 2010 @ 15:54:40 pm
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
Ons het gekamp na nuwe jaar vir 5 dae. Baie oulike plek met vriendelike bestuur en pragtig skoon..... maar toe is daar in die hele oord net ons en nog 2 kampers. In die begin was dit vreeslik maar ons het die beste gemaak en as familie lekker saam gekuier. Volgende keer sal 'n mens maar eerder vra hoe vol die plek is want daar is darem tye wat 'n mens bietjie beweging wil sien. Weereens 'n baie oulike plek. Ons is ook uit teen die berg na die dek wat daar gebou is en dis vreeslik mooi van daar bo af. Besoek gerus die plek.....Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
13 Jan 2010 @ 18:36:59 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years
Het jy kontak nommers of e mail
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
14 Jan 2010 @ 14:15:58 pm
Mostert
Gold Member
40% Profile Strength
Posts: 128
Joined: 14 Nov 2008
kontak nr 014 717 3959 / 082 442 1515 Daar is ook 'n baie mooi restaurant bo kant die kamp terrein asook 7 pragtige chalets.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
14 Jan 2010 @ 18:33:35 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years
Dankie Mostert
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First