English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 755
Total Views: 83 245 963
topics: 111
replies: 3 960
views: 1 218 658
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Terugvoering en fotos van forum naweek

replies: 41
views: 688
09 Feb 2020 @ 08:32:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Heerlike naweek gehad saam met hierdie forum lede

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 08:45:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil vir elkeen wat hierdie naweek saam deur gebring het baie dankie sê vir julle aangename geselskap....ek het lekker met almal van julle gekuier....klomp great kampeerders!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 08:49:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 09:06:43 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Lekker groepie. Wie is wie van links na regs?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 09:54:23 am
Rare Breed
Platinum Member
66% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 18 Feb 2016

Lekker groepie. Wie is wie van links na regs?

Not meaning to hijack the topic, I have been wondering if the forum members could do a selfie pic of themselves in order to put a face to a name. What are your thoughts? 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 09:54:31 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Kan Sommer sien dit is mis nou n ordentlike groepie kampers. Ek is so ongelukkig dat ek die kamp gemis het maar sou glad nie kon kamp met my besering. Dit sou n vooreg gewees het om julle almal in persoon te kon ontmoet.

Die volgende een gaan ek beslis kom groet. 

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 10:44:42 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1487
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Not meaning to hijack the topic, I have been wondering if the forum members could do a selfie pic of themselves in order to put a face to a name. What are your thoughts? 

 

If I put a selfie up, there would be very few members left!laughing

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 13:17:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Mooi man.  

Duidelik ek het hier opgeslip.

Eks baie bly julle het dit geniet. Vir ons agtergeblewenes...  ons wag vir 

 n volgende keer.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 13:26:46 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Not meaning to hijack the topic, I have been wondering if the forum members could do a selfie pic of themselves in order to put a face to a name. What are your thoughts? 

 

Rare Breed "Mawonga Majola", why not start by putting your foto op your profile ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 13:27:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ken so hier en daar na julle.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 13:37:04 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Oky wies eerste om n foto te plaas. 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 14:09:42 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lekker groepie. Wie is wie van links na regs?

Heel links is dit Jin se kinders, dan is dit Jin en sy vrou, dan is dit Marcel en sy vrou. Op sy hurke voor is Leon en sy vrou regs agter hom met die blou baadjie. Agter met gestreepte hemp is ek...regs voor my is my vrou, regs van my is my seun Dylan (met die swart keps en T-shirt) Dan die man met blou baadjie en brille is Danie SLK met sy vrou voor hom. Agter Danie is ChrisL met sy vrou regs voor hom. En dan heel regs is Ronnie en sy vrou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 14:27:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit was n belewenis gewees om die Krokodil rivier Satermiddag in vloed te sien  nadat Hartebeespoortdam al sy 10 sluise oop gemaak het. Op die 1ste foto....die water het die aand die hoogte van daai elektriese omheining op keerwal se bokant bereik....dit was massas water. Laat die aand was daai klip heel links op 2de foto ook onder water

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 14:37:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink water het so 12uur die aand sy hoogste punt bereik

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 14:45:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

By ChrisL op staanplek 3 het net 1x draad van die heining uitgesteek. Die kampeerders by nommer 1 en 2 het so 10pm die aand gepak en gery oor die stygende watervlak naby hul staanplek. Al die staanplekke rondom nommer 37 was seker so n meter tot 1.5 meter onder die water. Die oord het hul darem vroegtydig ingelig om op te pak aangesien hulle gehoor het daar is nog baie water oppad. Oord het nogals leeggeloop in daai area op Saterdag.

Almal van ons was op "standby" gewees die aand....tot so 01h30 die oggend toe die vlakke weer begin sak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 14:54:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie dankie aan die Caravanparks.com span.....hulle het vir ons elkeen n kampgids gestuur en nog n klomp bederfies. Daar was ekstra gidse en kon sommer vir nuwe kampbure ook gelukkig maak met n gids

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 17:42:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker groepie. Wie is wie van links na regs?

Kom kamp saam.

Dankie Geert vir al jou reëlings.

Darm veilig by die huis.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:50:11 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Baie dankie aan Geert vir die moeite wat hy gedoen het. Ook 'n dankie se vir die ondersteuning wat Caravanparks.com gelewer het met die geskenkies wat almal ontvang het.

Sjoe aan almal wat deel was hierdie naweek sal uitstaan as een v d lekkerste naweke van kamp vir 'n lang tyd.

Saam met Geert se fotos hier is die toneel van staanplek 36. Bestuur het die kampers baie ure voor die tyd aangeraai om na 'n ander staanplek te beweeg. Graag wil ek die bestuur ook volpunte gee vir die hantering v d situasie en deur ons op hoogte te hou en ook videos te gedeel het met die erger styging in Des 2019 toe die vloed vir dae lank aangehou het met Harties se sluise oop.

By die kraan kan mens sien tot waar die opdrifsels vasgesit het met die hele staanplek onder water en daar was letterlik sandbanke gevorm deur die water.

Nog 'n foto met die sandbanke in die omgewing van staanplek 36-37.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 19:52:12 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years

Bly julle het dit almal geniet.

Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 19:53:48 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

 Geert, thank you for all the arrangements that you made, the surprise gifts from CaravanParks.com and especially the idea of a forum camp. It is always nice to put a face to the name. It was a pleasure camping with you people and we really enjoyed it.

CaravanParks.com, thank you as well for the surprise goodies that you guys donated to us.

Jin, sterkte met die ribbes. Hoop jy voel gou beter want a mens kan sien jy het baie pyn.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 21:02:20 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Looks like it was a great if not wet affair, with luck We will make the next one.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 08:49:59 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Geert, dankie vir organisasie van die saamtrek. Dit was puik en ons het lekker gekuier en gelag en geworry. Naweek om te onthou!

Bou voort hierop

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 11:26:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja Geert dis was great reelings dankie.  Sal verseker die volgende een ook bywoon.

Lekker gekuier.

Ek sal bietjie later ook van die fotos laai wat ek geneem het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 14:11:13 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Leon wanneer sit jy nou daardie foto op waar jy met jou speedo op die tafel dans. Niks om oor skaam te wees nie.cool

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 14:14:51 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Terugvoering bietjie onvoledig

Hoe was die whiskey, hoe was die birthday cake πŸ€”

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 17:47:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Terugvoering bietjie onvoledig

Hoe was die whiskey, hoe was die birthday cake πŸ€”

Hou op on so nuuskierig te wees.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 18:15:29 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hou op on so nuuskierig te wees.

 

 

🀣🀣🀣🀣

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 20:24:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Muggies het my Vrydag aand baie gepla.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 20:42:47 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hou op on so nuuskierig te wees.

 

 

Jin wat jy eientlik will se is

" What happened in Drie Berge, stay in Drie Berge ".  😲

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 21:02:55 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1590
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Lekker om die" oulede"te sien en dat julle ons jaloers maak met julle genieteninge, maak weer so.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 08:07:58 am
CaravanParks.com
Administrator
88% Profile Strength
Posts: 2812
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Hi All,

We at CaravanParks.com are glad to hear that you had a great time and enjoyed the Camp & Live guides + goodies :-)

Have a great day everyone.

Regards Brian

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 09:39:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon wanneer sit jy nou daardie foto op waar jy met jou speedo op die tafel dans. Niks om oor skaam te wees nie.cool

Oom Chris pasop! ! ! ! !

Mens praat nie so uit nie.  Wat Bakoor sê is wet................. "What happened at Drieberge stays at Drieberge"

JIN het ons teleurgestel.  Hy het nie net geen verjaarsdag koek gebring nie.............. hy het sommer so stil stil gekyk of hy die verjaardag ongesiens kan laat verby gaan.  Dit was so erg hy het LOAD SHEDDING by sy karavaan toegepas.  Dit was so donker daar seker om nie erg aandag te trek nie.

(Of dalk werk daai nuwe karavaan se ligte ook nie)

 

Geert het darem vir hom 'n stukkie van 'n verjaarsdag "brood" gegee wat gebak is Saterdag aand.  Daar was nou nie kersies op die brood nie.  Geert het darem 'n poging aangewend.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 13:55:17 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Daai plaat koekies met heuning was n wenner. Sonet en Geert het ons lekker bederf. Dit het die stress vlakke oor die water sommer vinnig afgebring. Hoop hulle besef dit is nou n instelling.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 07:00:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daai plaat koekies met heuning was n wenner. Sonet en Geert het ons lekker bederf. Dit het die stress vlakke oor die water sommer vinnig afgebring. Hoop hulle besef dit is nou n instelling.

Dis reg....hulle staan reeds gereed....sê net waar en wanneer😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 09:38:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Oupa en Ouma het laas Saterdag net gepraat van pannekoek en plaat koekies toe Geert daar opdaag met die bord Flapjacks.

DIT WAS 'N WENNER IN DAAI BEWOLKTE WEER.

Dankie Geert

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 09:39:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Van nou af kamp ek net saam met jou en Sonnet.

Wanneer en waar kamp julle volgende? ? ?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 13:33:14 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Tel my/ons in.................

Ek lyk nie so van groente eet nie.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 13:38:34 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 185
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Drie berge altyd great - wat het van hul krokodil geword ?   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 15:57:11 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1314
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Drie berge altyd great - wat het van hul krokodil geword ?   

Ek dink die krokodil rivier het die krokodil mee gesleur........LoL

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 16:32:50 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Drie berge altyd great - wat het van hul krokodil geword ?   

Met hoe dinge in ons land is ? Ek dink hy is n handsak

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 16:43:23 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Tel my/ons in.................

Ek lyk nie so van groente eet nie.

Ha Ha Ha

Met hoe dinge in ons land is ? Ek dink hy is n handsak

 

Jip seker lankal 'n handsak.  Of hy is iewers in Oranjemund na die storm water wat afgekom het

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 18:35:11 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Oom Chris pasop! ! ! ! !

Mens praat nie so uit nie.  Wat Bakoor sê is wet................. "What happened at Drieberge stays at Drieberge"

JIN het ons teleurgestel.  Hy het nie net geen verjaarsdag koek gebring nie.............. hy het sommer so stil stil gekyk of hy die verjaardag ongesiens kan laat verby gaan.  Dit was so erg hy het LOAD SHEDDING by sy karavaan toegepas.  Dit was so donker daar seker om nie erg aandag te trek nie.

(Of dalk werk daai nuwe karavaan se ligte ook nie)

 

Geert het darem vir hom 'n stukkie van 'n verjaarsdag "brood" gegee wat gebak is Saterdag aand.  Daar was nou nie kersies op die brood nie.  Geert het darem 'n poging aangewend.

OGB

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za