English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 771
Total Views: 83 246 912
topics: 777
replies: 6 342
views: 2 393 041

Tente vir 2004 Raven Blue Series

replies: 2
views: 101
01 Sep 2020 @ 22:52:14 pm
Great-White
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 15 Jan 2019
Experience: 31 years

Haai manne. Weet julle waar ek tente vir n 2004 Gypsey Raven Blue Series kan Koop? Ek sal hulp waardeer.

Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2020 @ 07:02:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die kanse dat jy dit as 'n tweedehanse item te koop gaan kry is skraal.  Dit sal selgs moontlik wees as so 'n karavaan op 'n manier iets oorgekom het en die tent dan nou nie meer gebruik kan word nie.

Groot rede is dat mense maar aan die tent vashou al gebruik hulle hom nie want sou hulle besluit om eendag die wa te verkoop is daai wa bykans niks werd as hy nie sy tent by het nie.

So die opsies wat jy het is:

  • Gaan na 'n Campworld of Leisureworld toe en bestel een van die fabriek in Pinetown.  Ek glo hulle sal nog die mates op rekord he om so tent te kan maak.  Die opsie gaan jou so effe kos glo ek.
  • Leen so 'n tent by iemand wat dieselfde wa het en neem dit na iemand in jou omgewing wat dit kan maak.  Ek glo dit gaan die goedkoper en vinniger oplossing wees.

Andersins moet jy maar wag en kyk.  Dalk is daar iemand wat iewers so tent beskikbaar het.  Maar ek twyfel.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Sep 2020 @ 22:33:58 pm
Great-White
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 15 Jan 2019
Experience: 31 years

Dank is Leon

 

Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za