English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 878
Total Views: 82 451 145
topics: 140
replies: 2 235
views: 333 810

Tent Pype se konneksie

replies: 15
views: 727
14 Sep 2017 @ 17:10:05 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek sien vandag hierdie raad - hehehe - dis nie om die ape en voels te voer nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 18:51:31 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Vrekte Danie .... net totdat die ape en voëls dit SIEN, dan is die hele kontrapsie in sy peetjie!!

Sjoe, nee wat, dan liewers maar draad!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 18:56:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit gaan ook net hou tot die appel gevrot het.

' n Boer maak 'n plan al is dit net tydelik.................. Ha  Ha Ha .

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 20:11:30 pm
Anonymous
Dit kan werk, maar ek sal dan eerder ń sak "gem sqash", wortels of aartappels koop by die groente winkel.
Baie goedkoper.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 20:24:29 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Gelukkig is daar sekere goed wat net bly waar dit hoort so ek sal nie maklik in so posisie beland nie.

Ja enige iets kan seker werk maar ek het eintlik gelag toe ek dit sien.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 20:29:08 pm
Anonymous

Gelukkig is daar sekere goed wat net bly waar dit hoort so ek sal nie maklik in so posisie beland nie.

Ja enige iets kan seker werk maar ek het eintlik gelag toe ek dit sien.

Toemaar, Ek myself het gelag.
Ek sal nooit groente saam my ry om tent konneksies te las nie.
Die sê woord is, ń boer maak ń plan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 20:55:45 pm
Len
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 02 Aug 2017
"Duct tape" kan nie vrot nie!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 21:04:16 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 465
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 10 years

Noe weet ek wat hulle bedoel wanner hulle sê "pipped at the post"laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2017 @ 22:12:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14214
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gelukkig is daar sekere goed wat net bly waar dit hoort so ek sal nie maklik in so posisie beland nie.

Ja enige iets kan seker werk maar ek het eintlik gelag toe ek dit sien.


JaNee Danie...ook lekker gelag. Ek dink nie ek sal dit eers probeer as die nood daar is nie...los dan liewer die gazebo uit...ek weet so iets sal nie by my werk nie...gaan net kwaad word
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2017 @ 14:08:01 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 284
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years
My Apple het nie so konneksie nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Dec 2017 @ 07:34:43 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 254
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years
He he he.
Dis nou n kamper wat die gesegde van n apel n dag na die extreem toe gevat het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 12:34:53 pm
FRANCOIS PAARL
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2018

Wat van 'n tennisbal?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 14:15:51 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3697
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Welkom Francois.

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 14:20:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wat van 'n tennisbal?

Welkom Francois. Julle manne daar uit die Kaap uit raak nou 'n sterk verteenwoordiging hier op die forum.

Ja ek glo die tennisbal sal ook werk.  Maar net 'n skerp mes hê om sny werk te doen. Dan dink ek die Ducktape by dit gaan maak dat daai konneksie nie sommer los kom nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 14:38:59 pm
FRANCOIS PAARL
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2018

Dankie.  Ons Kapenaars is mos vissermanne en het daarom altyd 'n skerp mes byderhand. (En 'n toolbox natuurlik.) Dalk 'n kombinasie van die twee?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2019 @ 16:15:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14214
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kyk maar net as jy tennisballe by chinese koop.....hulle is nie almal hol binne nie. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required