English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 539
Total Views: 82 272 358
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 312 057
Share all those nice recipes with everybody...

Tegnologie vir die tyd.

replies: 29
views: 6693
11 Jun 2016 @ 12:50:41 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dis darem gaaf om n vriekas te he, nie te praat van n microwave nie.
Het nou van my favourate sop uit die vrieskas gehaal, biki ontvries om dit uit die tupper te kry en nou in die pot oppie stoof.
Want.....
Hiers n ysige winterwind in bloem. Regte sop weer.. en hoef nie te ry nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 13:20:40 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
So n sop en n lekke jeripico werk vir die koue afgerond met n lekke skaap tjop en wors
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 15:40:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6377
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Wat van OB

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 15:52:57 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nou praat julle.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 16:08:03 pm
Tom Sainsbury
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 03 May 2016
I love technology if it works. We are privileged to have many things our parents never had. I suppose this is more applicable to me (because my dad is now 102 years old)
I realize that modern technology is all around us & that we take much of it for granted. One of the great ones is the electric blanket if you come from a cold place. Something that has changed remarkably is the Caravan. Amazing!
I know that my redeemer lives.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 16:13:06 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jip, Tom
As dit nodig is,, ons ou le in die wn. Just for in case. En dit was al nodig.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 19:42:34 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons elektriese kombers bly permanent op die bed, somer en winter.  In die somer weet ons nie van hom nie, in die winter word hy gebruik!  Lekker om in 'n warm bed in te klim, help baie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 20:24:17 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1490
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Ons is 46jaar getroud,benodig nog nie n warm kombersie nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 20:36:31 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons is 46jaar getroud,benodig nog nie n warm kombersie nie.

Dirk, dit kan net beteken jul VOETE is nie koud nie.  Dit is ons groot probleem, die lyf en alles anders is warm maar die voete!!    Ysblokkies! laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 21:50:06 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3619
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

I love technology if it works. We are privileged to have many things our parents never had. I suppose this is more applicable to me (because my dad is now 102 years old)
I realize that modern technology is all around us & that we take much of it for granted. One of the great ones is the electric blanket if you come from a cold place. Something that has changed remarkably is the Caravan. Amazing!

Wow! It boggels to think what all your Dad has watched develop over the years. Just think how communication has developed since 1914 when he was born. One example. Those days shortwave radio, now it is pure digital sound over satellite, with pictures in high definition.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 21:52:44 pm
Anonymous

Wou nou net sê gooi weg jou calculator, toe sien ek jy hetlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 21:56:12 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3619
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 11:20:48 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Gisteraand al die sop en hele brood se kaas samies op ge eet. Vanmore nog sooibrand. Moet van die kaas wees. Next time jam op.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 11:34:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Gisteraand al die sop en hele brood se kaas samies op ge eet. Vanmore nog sooibrand. Moet van die kaas wees. Next time jam op.

Gebruik Rennies...dis die enigste sweets wat my nie sooibrand gee nie.😁 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 13:32:05 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Nou wonder ek waar gaan tegnologie ons vat in die volgende 100 jaar. Verseker inteligente robotte wat in elke huis sal wees, kosmaak, skoonmaak. Yskaste wat self bestellings plaas en afgelewer kry. Robot taxi wat jou kom haal by huis. Tuis onderig vir kinders in n virtuele klaskamer.
Slegte nuus, n stukkie proteine met geur van braaivleis wat in n mikrogolf voorberei is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 13:59:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ja Herman.
Sal dit gelukkig misloop.. veral die geur van braaivleis.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2016 @ 15:59:11 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Tegnologie......die beste nog en onvervangbaar......Arrie se varkie!!!!!!!
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 07:59:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kan sonder alles klaar kom, solank die GIRL net warm is, ...........
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 08:09:47 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ja, Chuck, dit kan tegnologie nie van jou wegvat nie!! laughing

Herman, jy laat my nou dink aan Casper de Vries wat by sy een vertoning gepraat het oor tegnologie en oor yskaste en stowe wat sal kan praat.  Hy sê toe in so piepstemmetjie, die yskas gaan vir jou sê "die melk is suur" en die stoof gaan jou roep "kom, die kos brand".

Maar dit is nou nie altemit nie, as die wêreld nog bestaan oor 'n 100 jaar, gaan daar goeters wees waaroor ons nou nie eers kan droom nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 08:54:22 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ons gaan so n ringside seat he om dit alles te aanskou. LOL
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 18:34:04 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1839
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Chuck sin ook oom Koos?
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun 2016 @ 19:57:14 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3619
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Op die dag in 1944 het Duitsland die eerste V1 bom na Engeland afgevuur. Hulle was te bly as die bom ten minste Londen getref het.

Vandag sit hulle die bom van duisende kilometer af op 'n tiekie neer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 09:50:25 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Ek geniet dit altyd om so nou en dan met my pa (85 die jaar) te praat. Soms gaan die gesprekke oor tegnologie, en hoe die wereld verander het vandat hy kind was tot nou, altyd interesant om te hoor hoe hy dit belewe het en dan hoe hy daaroor voel.

Een van die dinge wat hy genoem het, was toe hy kind was het hulle comics gehaad oor mense in die ruimte en toe kom ruimte vaard waar. Fliek en TV kyk, rekenaars in motors ens.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 11:16:24 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Baie na die een gesit en kyk, wonder hoekom ?

 

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 11:18:40 am
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1977
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Baie na die een gesit en kyk, wonder hoekom ?

 

Ja ons het altyd gekyk todat die vlaggie gewaai hetlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 11:20:49 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Rugby was om die draadloos.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 11:22:21 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

En die 8 track tapes cool

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 11:22:30 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

En die 4 track tapes cool

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 11:23:40 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 60 years

Daardie ou valve radios wat eers moes warm word en het altyd gehum.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun 2016 @ 11:25:31 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5595
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

En jy kon LM Radio opvang met verbode musiek. 

cool

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required