English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 535
Total Replies: 252 845
Total Views: 83 251 591
topics: 778
replies: 6 343
views: 2 393 242

Te koop - For sale

replies: 24
views: 3263
02 Feb 2017 @ 10:26:47 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Sien hiers n karavaanpark te koop. Enige belangstellendes met die nodige fondse.

Net vir "in - case" sal ek die Lotto speel.

Sal nogal lekker wees. Kyk eks amper te oud vir dit maar ek ken iemand in die familie wat kan.
Hulle vra ve serious kopers om te kontak, maar eks nie serious genoeg met die nodige fondse nie.

Wat se julle.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 10:31:17 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Oja. Ek het n Colt ldv, met lexus V8. Baaaaie netjies. Uitstekende sleep voertuig, dink, hys te lig in die broek vir elegance.
Lekker deposit op daai park LOL
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 11:07:05 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Sien hiers n karavaanpark te koop. Enige belangstellendes met die nodige fondse.

Net vir "in - case" sal ek die Lotto speel.

Sal nogal lekker wees. Kyk eks amper te oud vir dit maar ek ken iemand in die familie wat kan.
Hulle vra ve serious kopers om te kontak, maar eks nie serious genoeg met die nodige fondse nie.

Wat se julle.

Belangstellend ja...Fondse eisch

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 11:35:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wat maak jy met die plek as jou aftrede naby is?

Kamp elke naweek by jou eie plek of permanente kamper.




As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 20:31:11 pm
Anonymous
Haha, weereens wil ons nie die parke betaal nie, gaan jy op jou belegging iets terugkry?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 20:40:34 pm
Anonymous
Maar vir 7miljoen moet mens kyk wat is inkomste oor die laaste 5 jaar ten minste voor mens daai geld uithaal as belegger.. ja as paar manne saamspan en deel raak dinge interessant... die plettenbergs en ander permanente inwoners help kontantvloei deur jaar, hang maar af hoeveel dit is.. wonder watter oord dit is?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 20:45:03 pm
Anonymous
Lyk na n mooi oord.. prakties..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 20:46:47 pm
Anonymous

Wat maak jy met die plek as jou aftrede naby is?

Kamp elke naweek by jou eie plek of permanente kamper.




bestuur hom en bly besig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 21:32:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Maar vir 7miljoen moet mens kyk wat is inkomste oor die laaste 5 jaar ten minste voor mens daai geld uithaal as belegger.. ja as paar manne saamspan en deel raak dinge interessant... die plettenbergs en ander permanente inwoners help kontantvloei deur jaar, hang maar af hoeveel dit is.. wonder watter oord dit is?

Lyk soos Margate Caravan Park
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 21:34:30 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek dink op die beste is 'n oord 'n swak belegging. Daar is baie beter dinge om te doen. Oom Koos jammer ons sal nie vir jou 'n ander loaf job he nie - hehehehe

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 21:46:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk soos Margate Caravan Park

Grootste nadeel dink ek van hierdie park is...hy is te ver van die see af - moet met kar strand toe gaan😕
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2017 @ 09:14:00 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Is dit beter om plaas te koop...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2017 @ 20:34:43 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2192
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Nee ou Edge dit gaan nog minder werk want as daar nie reeds n grondeis op is nie sal daar nog een kom.

Dit is inderdaad Margate Caravan Park. Ek is van gedagte dat hy n taamlikke maandelikse inkomste genereer met al die permanente Park Homes op hom. Ek ken n persoon wat daar bly in een van die Plettenberg huise en hy betaal maandeliks n stywe "levy". Alhoewel n ent van die see af bly die park gewild.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2017 @ 21:10:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Nee ou Edge dit gaan nog minder werk want as daar nie reeds n grondeis op is nie sal daar nog een kom.

Dit is inderdaad Margate Caravan Park. Ek is van gedagte dat hy n taamlikke maandelikse inkomste genereer met al die permanente Park Homes op hom. Ek ken n persoon wat daar bly in een van die Plettenberg huise en hy betaal maandeliks n stywe "levy". Alhoewel n ent van die see af bly die park gewild.

Kan enige persoon van publiek so n "park home" huisie daar koop? Kan ek dan enige tyd van die jaar dan soontoe gaan of uitverhuur aan iemand anders?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2017 @ 21:06:59 pm
Anonymous
By caravan cove het hul ook sulke huisies wat mense van publiek koop.. reels is egter dat jy geen eiendomsreg het op die grond nie. As nuwe eienaar koop en besluit huisies moet waai het jy nie n se nie, ekt b6 caravan cove met een van die huisieeienaars geseks en hyt dit so aan my verduidelik.. hul huur basies die grond en kan gaan soveel as hulwil, ekt nou nie uitgevra of hul die huisies uithuur nie.. dink nie dis vir hul n behoefte nie, maar talle huisies is maar oumense wat ou dag by see wil wees.. maar ja, eks seker dit werk op dieselfde prinsiep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2017 @ 21:58:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
So dis nie eintlik n belegging nie... Wat sou die voordele wees om so iets te besit?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2017 @ 22:27:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sien Prairie caravan park in South Port is ook in die mark....R3.5m
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2017 @ 15:28:01 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Oom Koos wat se ratkas en dif en wat is jou prys stuur photo,s wjvw01@gmail.com en model is die motor op die papiere?

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2017 @ 16:15:12 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Willem het ek jou tel. No.
Sal info ve jou laat kry.
Wats app my by 082 446 9323 .. Dan stuur ek alles ve jou. Eks nou by Karoo np. Ons ry more verder. Beste is stuur my n boodskap. Eks nie so gereeld op forum nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2017 @ 16:20:16 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Info oppad na jou mail adres.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2017 @ 17:23:24 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2192
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Geert ek weet ongelukkig nie wat die huurvoorwaardes is nie. Ek is seker hulle kry nie eiendomsreg nie. Dit is maar soos n karavaan wat permanent daar staan. Die opset is egter groot en ek wonder maar of dit ooit moontlik sal wees om dit weer te verskuif. As ek Hannes weer sien sal ek hom meer uitvra.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2017 @ 19:36:38 pm
Anonymous
Dis soos mense wat vra hoekom het jy n karavaan? Watse beleggingsvoordeel is daar? Geen.. maar die wat dit wel doen klink gelukkig
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2017 @ 09:53:06 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4742
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Sien daar is n paar oorde te koop dis se vir my dit gaan nie so goed in kamp bedryf met almal soos n ou dink nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2017 @ 16:45:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Pumlani karavaan park by Manaba beach langs Margate is ook in die mark vir R1.5m....werk op n "long term lease"

Net jammer hierdie parke is nie eintlik loop afstand van swemstrand nie.

Wonder hoekom wil die mense in Margate nou so verkoop?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2017 @ 07:10:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
As mens google tussen die verskillende eiendoms agente se pryse, skrik mens soms van die groot verskil in pryse....belaglike kommisies wat hul vra. Bv die een agent vra vir die oord R6.75m waar seker so R750k kommisie van is. Ander agent adverteer selfde oord vir R8.5m....dis n R2.5miljoen kommisie wat hul vra. Die kommisie maak n belaglike 30% van prys uit!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za