English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 646
Total Views: 83 242 261
topics: 777
replies: 6 338
views: 2 392 923

Te koop: 1985 Jurgens Palma LT dubbel as

replies: 10
views: 2689
11 Feb 2017 @ 16:50:29 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

1985 Jurgens Palma LT te koop. Sien asseblief die "Classifieds.

Ons verhuis Klerksdorp toe en het my oog op n ander wa.

 

"

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2017 @ 17:28:04 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ken nie dié dubbel as nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2017 @ 18:31:56 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Ek het so een 'n maand of twee gelede by Kennis Karavane geparkeer gesien.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2017 @ 05:50:03 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Johan, dit is goed om weer van jou te hoor.  Hoop jul is gelukkig met die trek na Klerksdorp.  Wil graag weet of jou skoonseun toe heeltemal herstel het na die ongeluk?  Ek het eers later besef julle was hier in die Baai.  Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2017 @ 12:26:43 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Johan, dit is goed om weer van jou te hoor.  Hoop jul is gelukkig met die trek na Klerksdorp.  Wil graag weet of jou skoonseun toe heeltemal herstel het na die ongeluk?  Ek het eers later besef julle was hier in die Baai.  Groete.

Dankie Frede. Ja hy is nou 3 weke terug by die werk. My vrou was so amper 4 maande daar om te help met die kleintjies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2017 @ 13:58:59 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dankie Frede. Ja hy is nou 3 weke terug by die werk. My vrou was so amper 4 maande daar om te help met die kleintjies.

Ek is jammer om te hoor hy was so ernstig beseer, dit moes erg gewees het as dit vier maande gevat het om te herstel.   Ons hoop alles is nou OK met hom en julle dogter en die kleintjies.  Hoop dit gaan met julle twee ook vorentoe baie goed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2017 @ 14:52:53 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Johan sterkte daar met seun en glo daai wa gaan gou verkoop sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2017 @ 13:21:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Maak vriende met Frans daar in Klerksdorp.

Sterkte

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2017 @ 07:40:48 am
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 132
Joined: 10 Oct 2007
Hagar,
Is die wa nog beskibaar? Ek het reageer op die "classifieds" maar geen reaksie gekry nie.
Indien die wa beskikbaar is stuur epos met jou kontak besonderhede na: ddutoit@telkomsa.net
Groetnis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 20:24:34 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Jammer almal. die wa reeds verkoop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2017 @ 20:25:38 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Dankie Jin. Gaan net dol op die oomblik. het sy nommer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za