English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 255
Total Replies: 249 368
Total Views: 83 125 509
topics: 1 154
replies: 12 146
views: 4 834 111
Jokes and everything else that makes you laugh

Te klein onderbroek.

replies: 10
views: 4968
10 Jun 2016 @ 08:20:50 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Koos, nou nie ekke nie, gaan dokter toe.
Dokter ek kry so n vreeslike kopseer reg tussen die oŽ.
Na n ondersoek se dokter, jammer koos ons sal jou moet kastreer. Neeeeee nooit, ek wil n spesialis se opinie hoor.
Almal se dieselfde.... en ou koos besluit toe dit sal beter wees as die gedurige kopseer. Operasie gedoen en .... weg is die kopseer.
Hys so bly, gaan na klere winkel en koop vir hom n splinternuwe outfit. Hy ken sy grootes en vertel die verkoopsman watter grootte is die hemp broek en baadjie. Toe hy by die onderbroek kom se hy dis n "small". Nooit meneer koos, jy moet tenminste n "large" of nog groter dra. Jy weet as mens n te klein onderbroek dra, kry jy n gedurige kopseer reg tussen die oŽ.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 09:17:45 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Arme Koos!   laughing   Pleks hy lankal gaan klere koop het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 11:37:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17003
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Lekker gelag...👍
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jun 2016 @ 14:37:17 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Seker maar waar as Johan so sêwink

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 10:57:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9455
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wonder wat gee party vrouens hoofpyn.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 12:19:46 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Wonder wat gee party vrouens hoofpyn.


Te klein bra.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 13:23:36 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Eish daai kopseer is n lelike ding wat sy kop uitsteek he he
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 13:39:02 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years


Wonder wat gee party vrouens hoofpyn.

Miskien is dit ook die klein onderbroek. winkwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2016 @ 15:30:25 pm
Anonymous

Miskien is dit ook die klein onderbroek. winkwink

Mors ek nou my tee op die matlaughingwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jun 2016 @ 09:44:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9455
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Miskien is dit ook die klein onderbroek. winkwink



Nee Freda,

Hy is nie klein nie, net min materiaal.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2016 @ 09:09:35 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Dink n paar manne se onderbroeke was ook te klein die afgelope naweek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za