Woon in Centurion Pretoria. Het n gebruikte add n room met pale vir n Sprite Sprint 2011, asook twee storm nette sonder penne. R1500.00 vir alles.
Ek sou dalk een storm net oor koop, hang af hoe groot is hy.
Sal hy pas oor die Jurgens Classique se ralley.
Ek sal belang stel in die add a room. Kom ons koop dit Jin!
Woon in Centurion Pretoria. Het n gebruikte add n room met pale vir n Sprite Sprint 2011, asook twee storm nette sonder penne. R1500.00 vir alles.
Hennie. Ek en Jin sal dit by jou koop. Waar kan ons jou kontak?
Kontak nommer 0817833108.
Dankie vir die deal Hennie....waardeer
Dankie Hennie. Lol
Dit is 'n steel vir alles. Geniet
Chapperig. Dis mos waarom die forum daar is.
Sommer drie behoeftes afgedek in een kopie. Een wou verkoop. Twee het dit benodig.
Dit raak Kerstyd. Ideale tyd om 'n winskopie te plaas.
Of eerder dit staan Kerstyd se kant toe.
Items verkoop, dankie julle.
Dit was 'n vinnige verkoop gewees. Goeie ondersteuning van die forum se kant sou ek sê.
Sal al klaar afgehaal ook.
Dankie.
Sal al klaar afgehaal ook.
Dankie.
Wens my deals wil altyd so vinnig afgehandel word. Kan net lekker wees.
Wel dit hang seker af van wat jy wil verkoop ne.
Wens my deals wil altyd so vinnig afgehandel word. Kan net lekker wees.
Wel dit hang seker af van wat jy wil verkoop ne.
Wat wil jy nog verkoop Leon?
Ek het gereeld iets wat my plae in die garage. Dan smous ek dit vir sweets geld.
Ek het self so n paar wit olifante wat hier by die huis rondlê. Sal maar n lysie opstel en hier plaas
Tans het ek 'n klein generatortjie wat 37-39V wissel stroom uit gee. Die hele ding is eintlik 'n groot spotlight.
Hy werk nog puik en is eintlik ideal vir iemand wat laat by kamp plek in Namibia of Botswana kom. Jy start hom en die spotlight gee jou genoeg lig om kamp op te slaan. Ek het reeds 'n rectifier gemaak om die wisselstroom om te sit na gelykstroom toe vir die 12V LED ligte.
Dan is daar 'n paar ammu kaste wat ek nie meer gebruik nie.
Twee paneel huis gas heater. (lyk nog soos 'n nuwe een)
Ek het 'n ou ys masjien wat se werking volgorde uit is wat iemand kan kry vir spares
Groot 12V transformer wat 'n ry 12V globes kan akomodeer
Ek het ook 3 x 10" trailer wiele met bande maar eerlik die bande is baie oud
Dan sal ek deur die kamp goed gaan en plan maak.
Dis die goete wat ek so vinnig aan kan dink. Maar ek stel dit uit want dit beteken "GARAGE' skoonmaak.
Issie lussie............................
Het ook n paar goed wat uit die xplorer kom wat nie in die Classique nodig gaan wees nie.
Leon, 'n vriend van my het my gevra om my 3 venter trailer wiele te gebruik vir vakansie. Ons haal myne af, en hy's weg. Letterlik.....
Daar staan nou 'n venter treiler in my garage op trestles vir amper 2 jaar nou. Ek sal balngstel om jou wiele te koop by jou (hang af waar jy is en as dit nog beskikbaar is?)
Mark jy is welkom. Die wiele le nog hier. Onthou die groote is 10" rims en die bande baie oud. Ek bly in Centurion
nil 82 88 nil 1741
whatsup my dan stuur ek vir jou pics
So kan jy makliker besluit.
Lyk my Mark is nou van die forum af.
Baie dankie Leon! Het vir jou 'n whatsapp gestuur!
Leon, 'n vriend van my het my gevra om my 3 venter trailer wiele te gebruik vir vakansie. Ons haal myne af, en hy's weg. Letterlik.....
Daar staan nou 'n venter treiler in my garage op trestles vir amper 2 jaar nou. Ek sal balngstel om jou wiele te koop by jou (hang af waar jy is en as dit nog beskikbaar is?)
Is die man nog jou "vriend"?
Als reg Mark...................... hulle lê daar by die huis. Jy moet maar plan maak om te kom haal.
Hy is..... maar die lewe is te kort om met sulke strond te deel. As dit so belangrik is vir hom, hou die goed. Leon het vit my baie goeie prys gemaak, en dans ek weer 'n treiler eienaar, nie net 'n staalbox in die agtertuin
(verskoon my Afrikaans, ek's 'n soutie)

Goeie hart koester nie 'n wrok nie en dit bring mens vêr in die lewe. Ek self sukkel net om so ou te los dat hy sy ding doen.
Maar dan is daar ook 'n gesegde........................... die wiel draai. Eendag is eendag dan is so ou se gemak op 'n einde.
2x gebruik....puik toestand.
R350
Sjoe....items verkoop vinnig op hierdie draad! Boodskap gekry dat iemand hom vanmiddag of môre oggend wil kom oplaai.
Dit is chapperig. As die items so loop. Wat 'n wit olifant is vir een ou is 'n wenner vir 'n ander.
Het n national luma 90lt blou gestopte sak.
Nog nooit gebruik nie.
R500.00