Wie van ons kampeerders was vrydag vasgevang in die taxi chaos in Brits omgewing?
Gaan die vrydag in faai rigting.
Hoop hulle het dan bedaar.
Sover ek gehoor het was dit net die dorp self gewees...so as jy buite wyke gery het, het jy dit gemis? Leon was in daai omgewing gewees....miskien sal hy 1ste handse ervaring kan oordra
Het gister aand met hom gepraat.
Hy het niks genoem nie.
Met die in ry in Brits in daar by die groot 4 rigting stop van Sasol Garage en die GROOT ROTS, moes ons weg draai Roslyn se kant toe en dan Letlabile se rigting om ry Klein paradys toe. Die polisie het alle verkeer in Brits in sumier gestop.
Sondag toe ons terug keer geen probleme deur brits nie.
Hennie waar was julle en hoe het dit julle geaffekteer.
Ons het seker so half uur langer op die pad spandeer weens die ompadjie.
Met die in ry in Brits in daar by die groot 4 rigting stop van Sasol Garage en die GROOT ROTS, moes ons weg draai Roslyn se kant toe en dan Letlabile se rigting om ry Klein paradys toe. Die polisie het alle verkeer in Brits in sumier gestop.
Sondag toe ons terug keer geen probleme deur brits nie.
Hennie waar was julle en hoe het dit julle geaffekteer.
Leon, nee ons het nie gekamp nie. Ek het maar net op die radio (Bosveld Stereo) gehoor van die chaos.
Hulle moet hul k....k los. Sodra iets nie lekker is nie dan moet ons daarvoor geld.
Hel die land is my land ook.

Gaan blokeer jy bietjie n straat as jy nie gelukkig is nie...kyk wat gebeur. Nog nie eers gepraat van klippe gooi, plunder en brand nie😡

Dan word jy toe gesluit en beledig van als wat hulle pas.