Herman, ek kon nie vanaand na Anna Olson kyk nie, die kinders was hier vir aandete. Maar ek sal die herhaling kyk. Daai vrou weet van bak en kos maak. Sulke lekker maklike goed met gewone bestanddele. Snaaks dat sy die bacon kook en nie braai nie, sal dit graag wil sien.
Ek het dit nie gesien nie Herman, seker iets anders gekyk daai tyd. Dankie Wilsur, ek het dit nou op my favourites gestoor. Net ingeval ek iets daar wil soek, want, ai, ek is nie juis 'n entoesiasties bakster nie en alles lyk so lekker.