English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 710
Total Replies: 255 256
Total Views: 83 334 461
topics: 11 679
replies: 140 666
views: 39 387 383
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Tank Buddy

replies: 10
views: 1013
06 May 2017 @ 18:40:55 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 57 years
Ek het op ons laaste kamp die "water buddy" getoets en vind die volgende.
Ek maak die kraan maar klein oop.
Jy kan hoor, die klink na n piston wat pomp as jy naby die buddy staan.
Dit werk alles mooi soos die boek se.
Die probleem wat ek het is as die karavaan se tenk vol is loop daar n klein straal water uit hier by die buddy se agterkant, lyk miskien of dit uit die vent pyp van die tenk kan kom.
Is dit reg so? of wat moet ek doen dat die buddy die water heeltemal afsny want ek dink die water tenk is dan onder druk.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2017 @ 11:43:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10058
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Dalkis sy turnrelease welve n probleem. Het nie die probleem op myne nie.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2017 @ 12:50:06 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4873
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 44 years

Piet jy kan dalk hierdie draad ook lees.

Hier is ook 'n nommer vir Deon wat blykbaar die tank buddy baie goed ken.

Tank-Buddy draad

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2017 @ 13:59:31 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 57 years

Piet jy kan dalk hierdie draad ook lees.

Hier is ook 'n nommer vir Deon wat blykbaar die tank buddy baie goed ken.

Tank-Buddy draad


Dankie Danie vir die inligting.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2017 @ 17:27:16 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2039
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 52 years

Piet, loop die water by die TankBuddy self uit of by 'n gaatjie bokant die ingooi-keel van jou wa ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2017 @ 18:03:11 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 57 years

Len dit het vir my gelyk of dit by die gaatjie bokant die ingooi-keel is. Dit is nie by die Tank Buddy self nie. Die Tank Buddy staan waterpas. Dit lyk of alles reg werk maar maak nie 100% toe as die tenk vol water is nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2017 @ 06:14:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16254
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek vermoed daar is dalk 'n verstelling op die tankbuddy wat nie reg is nie.  Skakel die vervaardiger en hoor wat staan jou te doen. Dink dit is iets klein

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 May 2017 @ 09:47:14 am
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 57 years

Ek vermoed daar is dalk 'n verstelling op die tankbuddy wat nie reg is nie.  Skakel die vervaardiger en hoor wat staan jou te doen. Dink dit is iets klein

Dankie Leon. Ek het nou net gebel en met Sabastian gepraat, hy was baie hulpvaardig gewees.

Daar is twee goed wat hy voorstel om te probeer. 1) Die vent pyp agter moet langer gemaak word en moet n "loop" in kry om a "air bubble" te vorm wat dan bietjie meer "back pressure" gee om die Buddy af te sit.  2) Die hoote van die tank buddy te lig met. Dit kan gedoen word om tydelik n eenheid te maak met waterpyp fittings. Gaan probeer om die een van my met so 50mm te lig.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 13:17:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 15:06:45 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2039
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 52 years

Piet, ek hoop jy lees weer hier. 

Het jy toe drie jaar gelede reggekom met die voorgestelde aanpassings ?  Werk jou TankBuddy nog ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 May 2020 @ 17:42:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Piet, ek hoop jy lees weer hier. 

Het jy toe drie jaar gelede reggekom met die voorgestelde aanpassings ?  Werk jou TankBuddy nog ?

Ek het so n ruk terug vir Schalk {Retired camper} raak gekamp. Hy het toe genoem dat Piet opgehou kamp het....miskien lees hy nog hier

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za