English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 219
Total Replies: 248 483
Total Views: 83 105 200
topics: 762
replies: 6 267
views: 2 387 510

Tando Stabiliseerstang

replies: 5
views: 253
20 Dec 2019 @ 16:28:38 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1171
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Dag sê my mede-kampeerders.

Met die aanskaf van "Geit" (my Touareg) benodig ek nie meer my Tando stabiliseerstang vir "Pophuis"  nie en dit (plus 1 vir "spaar") is dus te koop:

1 x volledige Tando Stabiliseerstang, insluitend die koppelstuk aan die voertuig se hak asook die "U" koppel op die karavaan. Volle werkende toestand.

1 x ekstra stang - vir gebruik as bystand vir ingeval ek onderdele nodig het (wat onnodige uitgawe blyk te wees) - die oorspronklike een - hierbo genoem - was sonder probleme. Tweedehandse artikel, glad nie gebruik nie, maar is sonder die koppelstukke aan die voertuig en die karavaan.

Sou dit verkieslik as een pakket wil laat gaan so maak asseblief 'n aanbod .....

LW. Ek woon in Parys, maar goedere kan verskeep word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2019 @ 16:37:37 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1171
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

BAIE jammer,

1. vergeet om te noem dat ek ook truspieëls het, aangesien "Geit" te "grend" is vir sulke goed .... moes tru-kamera installeer yell

2. en ook om my kontakdetails te verskaf .......

nicow039 by (@) gmail.com

 

Jammer!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Dec 2019 @ 18:14:12 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4793
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ons verwag mos baie reen sodat goeters verskeep kan word - hehehehe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Dec 2019 @ 11:04:57 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1171
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

My geleerde vriende noord van die Vaal (met Internet, skootrekenaars en sulke foefies) moet besef dat ons hier in die Vrystaat ons maar moet verlaat op dit wat ons self mee fouteer ... Telkom het sopas hier weggedoen met plaaslyn telefone, so ons het nou ook selfone. Ons leer maar so tussen die reen deur. cool

Jammer Danie, dit was 'n spelregulator op my kompertjie wat my woord gekorrigeer het!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 10:40:24 am
KampeerWeer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 38
Joined: 14 Jan 2019

Hi Nico

 

Ek will net hoor het jy al die Tando verkoop?.

My Naam is Pierre 083 252 1336

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 07:51:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15953
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Nico

 

Ek will net hoor het jy al die Tando verkoop?.

My Naam is Pierre 083 252 1336

Pierre ek stel voor jy stuur vir Nico 'n E-pos.  Hy het die adres hier bo geplaas. So gaan jy vinnig regkom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za