English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 775
Total Replies: 269 563
Total Views: 83 853 261
topics: 1 037
replies: 14 795
views: 3 286 533
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

TV Boks

replies: 30
views: 651
23 Oct, 2021 @ 11:18:36 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gebruik iemand op forum hierdie Tv boks wat meer kan vertel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 08:29:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek stel ook belang.  Het dit gesien en wil uitvind hoe effektief werk dit.

Tans het ons net Netflix en YouTube

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 16:53:07 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek stel ook belang.  Het dit gesien en wil uitvind hoe effektief werk dit.

Tans het ons net Netflix en YouTube

Ja Leon....blykbaar eenmalige R1100, dan is daar hordes stasies om na te kyk....geen maandelikse fooie nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 18:00:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Waar kan jy dit kry, het ook nie meer DSTV nie, te duur vir herhalings elke dag.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 20:00:25 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4676
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 49 years

Ja Leon....blykbaar eenmalige R1100, dan is daar hordes stasies om na te kyk....geen maandelikse fooie nie

Vinnige uncapped internet is 'n voorvereiste. Anders kan dit frustreerend en duur raak.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2021 @ 22:00:15 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1880
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Die Engelse het 'n uitdrukking: "there is no such thing as a free meal".

Ek dink 'n ou sal maar mooi huiswerk moet doen en die fynskrif baie sorvuldig moet bestudeer. Fiber kos al klaar 'n klomp geld, en as die "box" fiber benodig plus hardware is 'n ou amper terug by die vol DSTV aanbieding, met die verskil dat jy DSTV kamp toe kan neem, en sport kan kyk.

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 06:30:32 am
Duncan
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1540
Joined: 06 Apr, 2010
Experience: 41 years

Don't waste your money. The shows you see will lower your IQ to nil πŸ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 08:50:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16818
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Vinnige uncapped internet is 'n voorvereiste. Anders kan dit frustreerend en duur raak.

Dit het ons klaar vir by die huis.  Enige terug voer op daai TV boks

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 11:26:18 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4712
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek verstaan nie heeltemal wat die ding doen nie, maar dit lyk of dit onwettig is, minstens in sommige lande.  Kan iemand dalk verduidelik hoe dit werk?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 12:05:01 pm
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 191
Joined: 08 Mar, 2018
Experience: 42 years

Wel, sover ek dit verstaan is dit maar net n boks met Android software op.

Amper soos n rekenaar.

So nou gebruik jy die Android software om shows via die internet te stream.

Jy sal nog steed vir seker kanale en stasies moet betaal, maar daar is ook baie wat wel verniet is.

Jy kan ook Youtube, Facebook, DSTV, Netflix, ect stream.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 14:13:29 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4712
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dis naastenby hoe ek dit ook verstaan, maar my vraag bly steeds waarom dit in sommige lande, soos die VSA en Kanada, onwettig is.  Ek kry die indruk dit kan die subskripsiedieste omseil.  Ek sou graag wou weet wat presies die geval is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 14:19:27 pm
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 191
Joined: 08 Mar, 2018
Experience: 42 years

Daar was gevalle waar die verskaffers van sekere van die units onwettige software op die units installeer het, wat dit moontlik gemaak het om onwettige of illegal streams te kyk.
Dis nou te se die ouens stream movies, maar betaal nie die royalties daarvoor nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 21:09:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Gaan soek op Google, 

Blykbaar gaan digitale sein af 22 Maart 2022.

Dan om al die ander kanale te sien moet jy die box hê.

Hy is vir die wat minder to as R3500 p/m kry dan gratis.

Jy moet poskantoor toe gaan met al die bewyse tov dokumente.

Anders kos dit jou n klomp geld vir jou wat meer kry en per maand.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 21:10:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

O, dit word gratis geinstalleer maar jy gaan lank wag.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Oct, 2021 @ 21:36:53 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1880
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Relaxed Camper, jy het begin deur 'n foto te plaas. Kan jy dalk help met antwoorde op die volgende?

Het die ding 'n naam?

Wie is die verskaffer?

Wie gaan dit installeer?

Hoe word die sein ontvang, direk van 'n satteliet of van 'n selfoontoring?

Wat is die subskriposiefooi, en aan wie betaalbaar?

So vêr lyk dit vir my asof niemand wat dit tans gebruik sulke inligting verskaf het nie.

Van die onduidelikheid kan vinnig uit die weg geruim word indien iemand 'n naam kan verskaf waarmee 'n Google soektog antwoorde kan veskaf, want soos ons almal weet, om  "Die Boks" by Google in te tik is futiel.

Terloops, sover my kennis strek is daar 'n maandelikse fooi verbonde aan Netflix, wat aangeheg kan word by 'n DSTV pakket.

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 05:55:17 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Relaxed Camper, jy het begin deur 'n foto te plaas. Kan jy dalk help met antwoorde op die volgende?

Het die ding 'n naam?

Wie is die verskaffer?

Wie gaan dit installeer?

Hoe word die sein ontvang, direk van 'n satteliet of van 'n selfoontoring?

Wat is die subskriposiefooi, en aan wie betaalbaar?

So vêr lyk dit vir my asof niemand wat dit tans gebruik sulke inligting verskaf het nie.

Van die onduidelikheid kan vinnig uit die weg geruim word indien iemand 'n naam kan verskaf waarmee 'n Google soektog antwoorde kan veskaf, want soos ons almal weet, om  "Die Boks" by Google in te tik is futiel.

Terloops, sover my kennis strek is daar 'n maandelikse fooi verbonde aan Netflix, wat aangeheg kan word by 'n DSTV pakket.

Dis die advertensie waarop navraag doen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 07:24:20 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1880
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Ek vermoed ek het Showmax met Netflix verwar hierbo.

Die advertensie beweer dat alle sport kanale ingesluit is. Dit klink vir my na ‘n misleidende stelling, want die uitsendingsregte daarvan is nie goedkoop nie!

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 07:31:21 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4712
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Ek dink sommige van ons het die kat aan die stert beet oor die oorskakeling na digitale TV.  Dit gaan nie op 22 Maart 2022 begin nie- dit is reeds die geval op baie plekke in die land en ek praat onder korreksie, maar ek meen die laaste provinsies waar dit afgeskakel gaan word, sal vroeg aanstaande jaar wees.  In Limpopo word die analoogsein einde Desember afgeskakel. Ons sal dan geen analoog kanaal meer kan ontvang nie en as jy nie aanpas nie, gaan jou TV niks opvang nie. Mense met satelliet ontvangs het geen probleem nie, hulle gaan net aan soos nou.

As jy dan nie satelliet, dws DSTV of ander, ontvangs het nie, sal jy die sogenaamde 'set top box' nodig hê.  Dit is NIE die ding waaroor ons hier praat nie.  Jy hoef hom nie by die Poskantoor gratis te kry nie, jy kan hom self koop en dit lyk of die prys minder as een duisend rand is.  Hy kan blykbaar van die bestaande antennas gebruik maak. Stellig sal toekomstige TV stelle die apparaatjie ingebou hê.  Ek raai dit want ek het dit nog nêrens gelees nie, maar dis vir my logies want die ding is maar net om huidige TV's instaat te stel om nie digitale sein op te vang.

Die huidige analoog radiosein moet ook een of ander tyd vervang word met 'n digitale sein en dit is vir my 'n groter probleem. Baie nuwe voertuie het duur, gevorderde radios ingebou en as dit gebeur, sal hulle nie meer ontvangs hê nie. Vroeër was dit heel maklik om 'n radio uit te haal en 'n nuwe in sy plek te plaas, maar met die geïntigreerde klankstelsels in voertuie is dit nie meer moontlik nie.  Hopelik kom iemand dan met 'n oplossing na vore.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 07:37:44 am
Skonk
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 69
Joined: 19 Sep, 2017
Experience: 39 years

Ek is nie seker of ons van dieselfde ding praat nie maar ek het n soortgelyke TV Boks wat net by jou TV stel ingeprop word en dan met behulp van jou Internet vir jou toelaat om goed soos Netflix, Amazon, YouTube, DSTV Now en vele ander soortgelyke tiepe applikasies na te kyk.....dit werk basies soos n Smart TV wat reeds met hierdie apps uitkom solank jy internet het kan jy dit gebruik.

 

Daar is n verskeidenheid van hierdie TV bokse op die mark vanaf omtrent R600 opwaarts en almal doen maar min of meer dieselfde.  Jou enigste koste is die prys van die boks en wat jou internetkoste per maand beloop vir "uncapped".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 09:20:43 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4712
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dankie Hein- dis soos ek dit verstaan hoewel ek nie so-iets het nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 11:25:01 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 355
Joined: 27 Jan, 2015
Experience: 16 years

Dis die advertensie waarop navraag doen

 

Hierdie is verseker onwettige sagteware as dit kan doen wat die advertensie noem.

Ek het 'n gewone android tv boks wat maar basies net 'n gewone tv in 'n smart tv omskep. Jy kan netflix, showmax, dstv ens kyk mits jy betaal.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 17:26:30 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gaan soek op Google, 

Blykbaar gaan digitale sein af 22 Maart 2022.

Dan om al die ander kanale te sien moet jy die box hê.

Hy is vir die wat minder to as R3500 p/m kry dan gratis.

Jy moet poskantoor toe gaan met al die bewyse tov dokumente.

Anders kos dit jou n klomp geld vir jou wat meer kry en per maand.

 

https://mybroadband.co.za/news/broadcasting/396919-free-digital-tv-decoders-who-qualifies-and-how-to-get-it.html

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Oct, 2021 @ 21:04:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dankie Geert.

Kan ek nou maar die kat se stert Los..........

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct, 2021 @ 05:52:45 am
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1460
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years
SΓͺ dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2021 @ 06:01:05 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hulle het seker ook "free" lisensie gelde om TV te kyk.

.....en free elektrisiteit om dit aan te sitπŸ™ƒ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct, 2021 @ 14:56:23 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4369
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

It probably has "Kodi" loaded on it, which you can load on any computer to do exactly the same thing. I used a ""RasberryPi" for mine worked well  and there are stax of channels / movies / series to watch. You can download as many as you want and watch them off line. "Kodi" itself is not illegal it's open source software. Accessing the movies and downloading them is another issue on it's own.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct, 2021 @ 06:38:27 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Deel van advertensie..

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May, 2022 @ 09:24:21 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20049
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Later die maand word Disney+ in SA vrygestel.....klink soos R120 / Maand

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May, 2022 @ 16:29:24 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1285
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Neeee alamaggies ouens, los daai bleddie TV by die huis, KAMP! Vergeet van Sewende laan, negatiewe nuus en ander TV-rubbish. As jy jou TV saam neem kamp toe kan jy netsowel jou wasmasjien en huisbediende ook saamneem. 

You'll never never know if you never never go
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2022 @ 07:50:46 am
Shortie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 03 Mar, 2022

Hel Danie, dit is n goeie idee, die wasmasjien  en bediende.🀣

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May, 2022 @ 13:14:45 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1880
Joined: 04 Mar, 2006
Experience: 57 years

Ons het by Cape Vidal gekamp toe die Bokke in 'n eindstryd gespeel het. My laptop het 'n stukkie apparatuur gehad waarmee ek satteliet TV kon opvang.

Omtrent die hele kamp se ouens het daardie dag agter my karavaan plek ingeneem. Ek sou sekerlik kaartjies kon verkoop indien dit my ingesteldheid was.

Die lewe het verander. Jy kan jou tydskrifte en die jongste nuus, asook die koerant van jou streek elke dag op jou slimfoon lees. 

Waarom nuwerwetse kampeer toerusting en voertuie gebruik en jouself dan wil afsonder van die buitewereld, asof jy nog in die voortyd lewe? 

Ek staan verstom oor die vernuwing en verandering wat my geslag - die oorlogsbabas - deurleef het en by aangepas het. 

Goeie ou tyd se voet - toe was mans se lewensverwagting 40 jaar. Ons leef nou in die beste tyd waarin die mensdom nog ooit geleef het. 

It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old – one is old because one stopped playing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required