English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 111
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 867
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

TRAVEL BLANKETS - NUUT, ONE FITS ALL.

replies: 8
views: 293
26 May 2020 @ 00:19:55 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Travel blankets, Nou verpligtend

Ja en jy kan hom match met jou karavaan se blanket ook

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2020 @ 08:24:30 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Al wat my pla is as daar stof in kom en dit maak abrasion en krappe. Skat dit sal seker werk vir as klippe opskiet en chip.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2020 @ 08:34:37 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Travel blankets, Nou verpligtend

Ja en jy kan hom match met jou karavaan se blanket ook

My "travel blanket" se toutjie het nou die dag losgebreek terwyl ek by die winkels was. Moes maar gou plan maak. Sommige mense kyk jou aan asof jou broek afgesak het....lol😃

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2020 @ 11:28:52 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Dit maak dat ek kortasem raak.

Ma dis skerp John.  Baie skerp.  Dankie

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2020 @ 11:29:41 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1513
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Moet hom net nie in die son op sit nie, dan kry jy kraake.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2020 @ 15:33:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Onthou net om hom at te haal as jy Nies, dis nogal n snot storie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 May 2020 @ 10:30:10 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

met baie koolstof

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 15:52:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir jou moeite Jin....waardeer😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2020 @ 17:58:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nog so paar klappe Dan sal sy sigarette los.

Klappe werk nie.........

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za