English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 995
Total Views: 82 456 009
topics: 780
replies: 12 359
views: 4 929 104
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

TOWING WITH SEDAN

replies: 14
views: 2872
12 Oct 2016 @ 13:03:48 pm
Quintin
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 12 Oct 2016
Experience: 29 years
Goeie dag mense, ek ry tants n BMW E60 530d 160kw 500Nm en ek moet se dit is baie lekker sleep kar vir my,Ekt nou 3 karavane al gesleep met gemak SWING SPLASH en PENTA, Die naweek gaan ek my exclusive gaan haal ek is so bietjie bank om hom te sleep, Het navorsing gedoen al en die BMW kan "legally" die exclusive sleep. Enige raad wat julle my kan hoe om n dubble wiel te kan sleep.... En moet ek met stabilizer of sonder en sleep. Ek het nog nooit met n stabilizer gesleep nie het gehoor n stabilizer kan baie gevaarlik ook wees sodra jou wa begin probleme op tel dan neem hy die voertuig saam. Nog n vraag is daar iemand wat kan raad gee om n voertuig te "Chip" diesel ja of nee en hoekom
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 13:44:21 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1895
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Quintin

Welkom op die forum

Daar is n hele paar topics ivm Stabilisers op die forum

Mees onlangste een is deur Tom Sainsbury on Active Topics, kyk ook onder Towing Advice

Wie ook al die storie vertel van die stabilizer het jou verkeerd ingelig. Onthou net die Tando en Yellow Blade is te klein vir n dubbel as. Jy sal meer na na n (trapezium) moet kyk

Gebruik jou stabilzer. Jy verseker jou familie n veiliger rit terwyl jy sleep.

Daardie BM sal die karavaan rek merke gee en weg hol met hom. As jy probleme het dat die BM agter le van die gewig onthou daar is airbags wat jy self kan laat installer binne in jou coil springs agter om die motor meer uit te level.

Hoop dit help.    Dam@n my afrikaans is shocking !  sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 14:28:13 pm
Quintin
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 12 Oct 2016
Experience: 29 years
Dankie Bak oor, Sal kyk hoe lyk die BM se agterkant as ek gaan haak die naweek net jammer gaan 30km sleep dan gaan hy in vir seel en klien voutjies reg maak, met die vorige karavane het ek nie regtig a probleem gehaat met die die BM se agterkant wat hang, Het wel n probleem as na kamp plekke to gaan kar is ongelooflik laag op die pad so moet maar mooi oor die spoed hobbels ry,wil ook nie ander sleep voertuig koop nie. By te se met n stabilizer (tando) help hy nie om jou voertuig se agterkant bietjie op te lig. Ek oorweeg om n "Chip" in te sit om the nM bietjie op te jaag
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 14:40:14 pm
Anonymous

Hi Quintin welkom.  Ek is nie so seker dat jou BMW die Exclusive legally mag sleep nie.  Krag is daar meer as genoeg.   

Ek sou ook nie chip insit nie want 500nm is meer as genoeg en ek sal nie krap waar dit nie jeuk nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 14:46:39 pm
Quintin
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 12 Oct 2016
Experience: 29 years
Hi BigG Ekt die website gebruik http://www.towcar.info/outfitmatch.php om te kyk of die BM the exclusive sal sleep BMW se detail GVM 2155 KG Tara 1545 KG Exclusive se detail Tara 1320kg DVM 1700kg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 15:11:21 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1053
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Enigste rede waarom ek nie 'n BMW (X3 Diesel) gekoop het nie, was daardie simpel "Run Flat" bande. Probleem is dat jy nie 'n karavaan kan sleep met so 'n band wat pap is nie. Dus, as jy 'n papwiel het, los jy die karavaan langs die pad!! Ons doen ook heelwat veldritte en dan het jy beslis 'n noodwiel nodig. Een van my vriende het wel 'n X3 gekoop, onwetend omtrent die bande (die BMW verkoopsman het hom nie as sulks meegedeel nie .... !!) en het wel 'n noodwiel ekstra gekoop, maar dit moet in die karavaan le, aangesien daar nie plek in die X3 is nie.

Nee wat ..... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 15:19:39 pm
Quintin
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 12 Oct 2016
Experience: 29 years
hi Nico darem het ek nie runflats op die die BMW E60 wat hy kom darem saam n marie biscuit spaar wiel om my vinnig uit moeilikheid te help, Maar het extra wheel repair goed wat jy in spuit indien iets sou gebeur
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 15:22:19 pm
Quintin
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 12 Oct 2016
Experience: 29 years
By te se met runflats, het baie lank trug gelees jy kan nie regtig n karavan sleep met dit nie was n forum gewees in die UK
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 16:14:33 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 4 years
Hi BigG Ekt die website gebruik http://www.towcar.info/outfitmatch.php om te kyk of die BM the exclusive sal sleep BMW se detail GVM 2155 KG Tara 1545 KG Exclusive se detail Tara 1320kg DVM 1700kg


@Quinton, gebaseer op hierdie inligting sal jy definitief onwettig wees. Volgens die nasionale padwet moet die sleepvoertuig se tarra (tare) meer wees as die GVM (BVM) van die karavaan. dus in jou geval:

Exclusive (afhangend van die jaarmodel -) - GVM/BVM: 1700kg of 1750kg of 1800kg
BMW - Tara: 1545kg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 16:27:20 pm
Quintin
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 12 Oct 2016
Experience: 29 years
Hi Trev1 dankie dit maak sin, Dankie vir die raad, is ook n "beginner" as dit by sleep kom. dankie dis nou iets om oor te dink
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 17:39:41 pm
Anonymous

Quintin, welkom op die forum, gesêls lekker saam.

BMW E60 - 530D se Tarra is (Kerb Weight 1670 kg) die Exclusive se BVM moet kleiner as dit wees, jy moet laat toets,  ek vermoed die TARRA en BVM  is foutief op die E-Natis stelsel.

Ek wil nou nie graag 'n kan wurms oop maak nie, maar lees gerus op die forum ivm gewig probleme wat op getel is. Tik in die title soek fasaliteit "gewig" en vergewis jouself van wat aan gaan.

Wat die chip betref, jy het meer as genoeg  torque 500Nm is baie.

Jammer dat ek nou negatief voorkom, my bedoeling is egter om u liewer te waarsku voor jy by weeg brug 'n verrasing kry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 19:43:47 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Hallo Quinton en Johann.

Hulle gebruik oorsee 'n "kerb weight" wat verskil van on tarra gewig. Dit is nie dieselfde nie! Die "kerb weight" sluit 'n paar ekstras in (ek dink brandstof, olie en bestuurder). Die sleepkar se tarra moet die bvm van die woonwa oorskry.

Kortliks, jy kan baie maklik die Exclusive sleep (sonder die chip), maar mag nie! As enigiets verkeerd loop, sal jou versekeringsmaatskappy nie jou BMW, die Exclusive en die Porsche wat getref word, uitbetaal nie. Dan dagvaar hulle jou nog vir alle beserings. Dan praat ons nog nie eens van boetes nie.

Jy sal 'n swaarder sleepvoertuig of ligter karavaan moet kry. Wat die Exclusive betref, sal jy vind dit sleep makliker as 'n enkelas en is ongelooflik stabiel. Ongelukkig gaan jy nou met 'n interessante dilemma sit. Kies jy die kar of die woonwa? Sterkte met die besluit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct 2016 @ 19:55:26 pm
Anonymous

Dankie Hans, jy is reg, ons tarra sluit net 10 liter brandstof in, en geen persone nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2016 @ 17:00:09 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum.
Geluk met jou besluit
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct 2016 @ 16:01:03 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Welkom en geniet genoeg krag verseker gaan die BMW nie te lig wees nie moet jy maar jou huiswerk mooi doen sterkte
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required