English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 810
Total Views: 82 449 266
topics: 10 893
replies: 126 480
views: 38 916 225
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

TO Strand special

replies: 10
views: 1307
30 Jan 2017 @ 13:20:14 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2028
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Die TO strand het vir die lang naweek 17 - 21 Maart 'n spesiaale prys van R1000.00 vir 4 nagte. Klink nie sleg nie en sal gaan kyk. Het nog nooit daar gekamp nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2017 @ 13:40:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis n bargain...ook n lekker kamp....net ongelukkig bietjie ver vir 4dae😶
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2017 @ 18:12:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jip. Gaan my nog 3000 jaag vir diesel.

Geniet dit.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2017 @ 19:36:35 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Geniet dit kamp n hond uit n bos Jan
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2017 @ 09:44:02 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2738
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Kannet lekker wees.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 17:28:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

R200 per nag! Skole begin eers die 15de.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 18:36:07 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Hierdie is nou verseker 'n winskoop.

Jin, dis die R3,000+ se diesel werd vir 10 dae!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Oct 2019 @ 20:25:29 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5114
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

R200 per nag! Skole begin eers die 15de.

Dis 'n goeie deal, maar nie almal se werke begin eers die 15de nie....

Maar ja, mens mis dan ook die nuwejaars verrigtinge en die lekker kuiers saam dit. Hoe sê hulle, jy kry dan die cheap seats en sien min van die vertoning..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 06:31:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14204
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is baie mense wat graag suidkus toe wil gaan gedurende skool vakansies, maar tariewe is vir hulle nie haalbaar deur vakansie tye nie....hierdie is n ideale geleentheid

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 06:39:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem Geert. 

Die nuwe jaars verigtinge is lankal nie meer vir ons 'n aantreking nie.  Hoe stiller die kamp is hoe meer geniet ons dit.

Net jammer die verlof dae laat dit nie toe nie.  Hoop om op 'n ander tydspit so goeie tarief gelukkie te kan vang.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2019 @ 07:54:52 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5114
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Daar is baie mense wat graag suidkus toe wil gaan gedurende skool vakansies, maar tariewe is vir hulle nie haalbaar deur vakansie tye nie....hierdie is n ideale geleentheid

Nee ek stem. Maar vir die kiddies is die vuurwerke nogal iets lekker om te aanskou. Veral as jy nou maar die kans kan kry om daar te wees.

Vir my sal dit ook ideaal wees op die stadium, maar vir die kinders is dit dalk anders. As daar nie maats gaan wees nie, dink ek dit kan vir hul dalk bietjie storie raak.

Laas Desember het ek my kinders sien maats maak en was dit nou lekker om te kyk hoe hul met nuwe gesigte and ander mense sosialiseer. Ek meen, daar staan 2 klein 2jarige seuntjies en kry mekaar in die pad voor ons wa, albei op hul fietsies, en begin kommunikeer (nie een kon eintlik elkgeval al praat nie). My seuntjie wys toe na my toe en sê net "Pappa.." So asof hy my nou voorstel aan die nuwe maat. Ek en my vrou het gewens ons het kamera gehad op daai oomblik maar mens is tog bly ons kon dit maar vasvang self. 

Punt van storie, selfs 'n 2jarige begin al maats maak en sosialiseer met die in sy groep. En ja ek hou gewoonlik self my kinders besig en geniet hulle, maar ek sien hulle smag ook na hul eie vlak van geselskap en maats wat kan saamspeel by 'n kamp.

My probleem is ek sal die hele 5 weke skool vakansie gaan staan by die see, maar nou boek party mense net tussen kersfees en nuwejaar die beste staanplekke in die oord vol.... Nou moet ons om dit werk en dit is nie lekker nie. Dis maar eintlik hoekom ek hou van die munisipale stelsel waar jy aansoek doen en jou datums deurgee dat die persoon wat die beste (wel dit kom neer op meeste betaal) termyn wil boek die eerste keuse kry....

Hierdie ouens wat so kort boek van 10dae mors ook maar met die oorde oor Desember.. Die oord kon daai staanplek van my gevul het die hele 5 weke skoolvakansie en ek is bereid om daarvoor te betaal. So geniet ons kersfees saam by die kamp, nuwe jaar, en hou heel desember en helfte van Januarie heerlik vakansie.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required