English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 688
topics: 997
replies: 14 123
views: 3 258 663
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

THETFORD TOILET

replies: 14
views: 344
23 Jun 2020 @ 23:01:57 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years

Goeie dag. Ek is opsoek na die rubber seel wat op die kasette van die toilet kom. Dit is die ronde seel waarteen die klep toemaak bo op die kasette  wat n mens uittrek onder die toilet. Hier naby ons (Odendaalsrus) is daar nie n plek waar jy die goed kan koop nie. Kan iemand n plek aanbeveel wat ek kan kontak asb.

Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 08:33:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Pretoria Karavane hou die onderdele aan.  En ek dink Discovery Campworld in Waterkloof Pretoria ook.

Probeer hulle gerus. Kontak besonderhede op die NET

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 08:50:49 am
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

i bought mine at loftus caravans, its a very expensive place though.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 10:26:02 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Neem hom saam en gaan kyk by die Ko-orperasie.

Sal hom êrens daar kry, probeer Kroonstad is groot.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 12:49:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Probeer sureflow plumbing, hulle moet siëls hê vir hul pompe.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 18:52:07 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

its unfortunately a specialized seal and will only be available from a dealer, a little tricky to install if you doing it for the first time.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2020 @ 22:08:53 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years

  Baie dankie vir al die raad. Behoort by een van hulle reg te kom. Het op die net gesien hoe hy ingesit word. Tricky maar behoort reg te kom.

Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 07:27:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek sien daar is n paar pomp plekke by julle, Alle siëls op pompe is dieselfde, party het net n ander Naam maar sy doel dien.

Sterkte.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 07:52:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

  Baie dankie vir al die raad. Behoort by een van hulle reg te kom. Het op die net gesien hoe hy ingesit word. Tricky maar behoort reg te kom.

As jy nie reg kom nie sal ek een koop en vir jou aan stuur sommer deur PEP se koerier diens. Sal net foto moet stuur dat ek die regte ding koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 07:52:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek glo daar is 'n PEP winkel naby jou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 08:12:29 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Odendaalsrus het n groot PeP op die hoek van Wessel en Waterkant STR.

Jy sal regkom Leon.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 19:59:17 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 187
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Piet skakel vir Jaco by Sniders in Welkom hulle hou karavaan ondele in voorraad en herstel karavane 0573554927 of 0836353725 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2020 @ 22:57:47 pm
PietRiana
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 155
Joined: 23 Oct 2015
Experience: 6 years

Baie dankie Willie, ek het nie geweet Sniders hou karavaan parte aan nie. Sal Maandag gaan uitvind. Baie dankie Leon as ek nie regkom by Sniders sal ek jou kontak en n foto stuur. Dit is baie gaaf van jou.

 

 

 

Mooi loop by die lelike plekke
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2020 @ 16:38:06 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie dankie Willie, ek het nie geweet Sniders hou karavaan parte aan nie. Sal Maandag gaan uitvind. Baie dankie Leon as ek nie regkom by Sniders sal ek jou kontak en n foto stuur. Dit is baie gaaf van jou.

 

 

 

No problem

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2020 @ 18:36:50 pm
FritzF
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 31 May 2018
Experience: 60 years

Vandag my Classique terug gekry van Discovery karavane in Waterkloof, hom gediens en 'n paar goed vervang, die ou 2006 dame het na 14 jaar bietjie profesionele aandag nodig gehad.  Wat 'n aangename verrassing.  Hulle pryse is baie billik.  Hulle werk is van hogstaande gehalte. Party items soos die hoekstut wurms wat ek gevra het hulle moet vervang het hulle gese was nog 100%, het hulle goed skoon gemaak en geghries, moet se hulle draai soos nuut.  Die vriendelikheid van almal met die afhaal met verduidelings ens was baie baie goed.  Sal altyd terug gaan soontoe met 'n sekerheid dat hulle my die beste gaan lewer sonder om my te probeer indoen en onnodige goed te vervang of aan my te probeer verkoop.

Lang termyn doelwit, Lank staan kamper
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za