English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 108
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 865
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

THE NEW 2020 SCHOOL YEAR

replies: 27
views: 310
29 May 2020 @ 20:56:29 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Today saw a notice published indicating the start of various school classes.    For those members that plan their escapes based on the school calendar, this must be problematic.   What is the thinking behind the start-up dates that are basically a month apart?     No mention is made of school holidays in the given start-up dates.    Adding to the confusion is the absence of the gr 1's  and 2's in the plan.  

Vir hierdie oupa en sy liefdevolle maat wat sommige dae in die week naskool na die 3 kleinkinders omsien en wat dit steeds nie mag doen nie, skep dit ook probleme of eerder verwarring.    Ons gaan steeds die gaan haal na skool en oppas ding doen ten spyte van wat voorgeskryf word.    Doen ons en die ander ouma en oupa dit nie, kan die skoonseun en een dogter nie voldag by die mediese praktyk en teaters in Unitas en Midstream, werk nie.  Ons een kleinkind uit drie wat 'n spesifieke skool bywoon begin Woensdag met sy klasse.    Die skool sluit weer op 12 Junie vir drie weke.     Dis 'n privaatskool - vandaar die snaakse datums.  

The other set of 3 grandkids are in a public school and 1 in a special private school and are now subject to the announced dates.  Both those parents are working in the Hygiene Services industry and a Pathology Lab.  They live in an security estate where the rules issued by government are applied.   Ouma en Oupa kan dus nie daar in en uit nie sonder baie geldige redes.   The impact on these working parents and their children that are not allowed back at school, is of great concern.   How do you plan your life in this situation. 

We, die 'gevaarlike en hoë-risiko' oumense,  have a KNP camp planned and paid for in September.  Our children situation can put a damper on the plan.   Our July KNP camp has already been moved to May 2021.   

Anyone else affected by the unknown?

Groete  - ons glimlag nog.   Maandag na die jaarlikse besoek aan die Kardio, gaan ek beslis 'n Two Oceans Sauv Blanc en 'n William Lawsons whisky inloop.   My bloedtoetse gee bietjie grasie vir dit.   sealedlaughing        

 

 

   

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 10:02:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My seun begin weer Maandag met skool. Hulle tye voorlopig 7am tot 3pm....blykaar langer omdat agterstallige werk ingehaal moet word, nie al die kinders is op datum met "home schooling" nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 10:49:22 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My dogter hou in Saudi Arabia skool. Hulle het gister gesluit tot September wanneer die nuwe jaar begin.

Die onderwysers bly nog vir n maand om die werk reg te kry vir die nuwe jaar sou die virus nog aanhou vir internet klasse.

Hulle mag nog nie buite wees of in die Dorp nie.

Hulle sou Augustus kom kuier het en dis ook van die baan.

Die in Frankryk is in n privaat skool en sou hulle September kom kuier.

Maar ek sien eerder dat hulle en ek gesond bly en op Skype te praat as wat ek hulle nooit weer sien nie.

My gesondheid laat dit nie toe nie.

Dan Kan ek nie dink hoe is daar so baie kinders in die Mall's maar hulle wil nie skool toe gaan nie.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 13:09:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Maandag is dit seker die eerste keer dat kinders onder agtien skool toe gaan en die Bo agtien Na die drankwinkels.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 13:10:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink ook dis die eerste keer in die geskidenis dat n Sekerheidswag n Dokter Se koors neem.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 13:15:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

En dis ook die eerste keer dat mense Bly is dis vrydag maar wat n naweek omwens en nie Kan wag vir Maandag nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 13:33:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

En dis ook die eerste keer dat mense Bly is dis vrydag maar wat n naweek omwens en nie Kan wag vir Maandag nie.

 

Maandag gaan TOPS weeslaughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 13:38:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dink SA se nuwe Naam is nou Liquor City.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 17:24:40 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ons skool het gesê daai aankondiging is nog nie in die staatskoerant en geteken nie so ons moet nie dit as die ware tyd aanvaar nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 18:15:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons skool het gesê daai aankondiging is nog nie in die staatskoerant en geteken nie so ons moet nie dit as die ware tyd aanvaar nie.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 06:48:29 am
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 15 years

Die skool by ons het sms gestuur, die skool nie oop maandag vir graad 12 leerlinge nie, tot verdere kennis gewing. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 08:14:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die skool by ons het sms gestuur, die skool nie oop maandag vir graad 12 leerlinge nie, tot verdere kennis gewing. 

Weet jy wat die rede is Hennie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 10:32:03 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Volgens die Sunday Times gaan meeste skole nie more open nie omdat hulle nog nie beskermende klere ontvang het nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 11:09:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

https://www.msn.com/en-za/news/national/back-to-school-anxiety/ar-BB14PitF?ocid=spartandhp

But already, in the Western Cape, 32 schools and 37 teachers have been affected by Covid-19.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 12:17:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het ook daai boodskap gesien. Skole nog onseker van veiligheid.

Maak nie môre oop nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 13:54:11 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Geert, ja maar hy is nie geteken nie.

Skakel.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 14:00:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, ja maar hy is nie geteken nie.

Skakel.

O...okay...dankie, waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 17:05:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Minister van onderwys praat weer 6pm

https://youtu.be/eKZ1vmYKxzc

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 17:59:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Minister van onderwys praat weer 6pm

https://youtu.be/eKZ1vmYKxzc

 

Uitgestel tot môre 11am. Sal môre 11am hoor of ons ons kinders 7am skool toe moet bringπŸ€”

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 21:25:54 pm
Hennie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 15 years

Volgens die Sunday Times gaan meeste skole nie more open nie omdat hulle nog nie beskermende klere ontvang het nie.

Geert ek vermoed die gaan oor veiligheids toerusting wat nog nie afgelewer is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 21:31:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert ek vermoed die gaan oor veiligheids toerusting wat nog nie afgelewer is nie.

Dankie Hennie. Ek sien daar is nou groot verwarring oor môre. My seun se skool het vanaand laat weet hulle moet môre skool toe kom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2020 @ 21:33:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert ek vermoed die gaan oor veiligheids toerusting wat nog nie afgelewer is nie.

Dankie Hennie. Ek sien daar is nou groot verwarring oor môre. My seun se skool het vanaand laat weet hulle moet môre skool toe kom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 07:24:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vanoggend my seun afgelaai by die skool. As mens sien hoe ge-orden dit gaan, sien ek nie dat probleme kom nie. Kinders staan in rye om ge-screen te word voor hulle ingaan op skool terein. Pragtig om te sien die mooi social distancing wat hulle handhaaf sonder lyne op die grond.....beter as by baie winkels met lyne. Hoop planne werk vir skole nou positief uit.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 09:25:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Vanoggend my seun afgelaai by die skool. As mens sien hoe ge-orden dit gaan, sien ek nie dat probleme kom nie. Kinders staan in rye om ge-screen te word voor hulle ingaan op skool terein. Pragtig om te sien die mooi social distancing wat hulle handhaaf sonder lyne op die grond.....beter as by baie winkels met lyne. Hoop planne werk vir skole nou positief uit.

Skool het laat weet dat slegs 6 van die 450 nie opgedaag het nie, maar het laat weet dat hul nie gesond voel nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 10:50:06 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As daar beheer is hoef daar mos nie vrees te wees nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2020 @ 18:43:16 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Ek verstaan dat die skole wat vandag ge-open het is glo beboet.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2020 @ 07:27:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Skool gaan gewoon aan die week....blykbaar nie oral nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun 2020 @ 22:41:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za