English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 980
Total Replies: 225 434
Total Views: 82 175 853
topics: 773
replies: 12 376
views: 4 968 052
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

TANDO

replies: 16
views: 6395
02 Feb 2016 @ 17:38:21 pm
Div de Villiers
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Aug 2015
If you have a TANDO for sale, kindly contact Div de Villiers at div@dimcap.co.za or sms 082 782 3890
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 18:30:32 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years
Div, what is your price and in which area are you.

Welcome to the forum
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 19:46:03 pm
Lynn & Cathy
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 24 Nov 2013
Experience: 6 years
If you want the PT we moved from Eastco in Parys on Sunday and I left my Tando on site got to Bloemfonfein where I had a yellow blade fitted as Tando no longer available left the brackets with them. So if you can arrange to get these they are yours for nothing Cheers Lynn
On pension & On the move
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 19:50:34 pm
Lynn & Cathy
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 24 Nov 2013
Experience: 6 years
Sorry half baked message it was Vrystaat Campworld in Bloem that fitted the new stabiliser for me. You can contact me on 0824749155 if necessary Lynn
On pension & On the move
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2016 @ 20:25:59 pm
Div de Villiers
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Aug 2015
Thanks Lynn, much appreciated. I will contact Vrystaat Campworld in Bloem + EastCo in Parys to arrange for the TANDO + brackets. I am presently working in Dar es Salaam, but should be home (Pretoria) by next week Wednesday. May I ask that you inform me via sms of the contact persons names and contact numbers at Vrystaat Campworld + Eastco in Parys.

Enjoy your travels
Div
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2016 @ 14:04:28 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7365
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Welkom op die forum.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2016 @ 15:18:58 pm
Ranger
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 34
Joined: 25 Jun 2013
Experience: 34 years
Hi Div, I purchased a Tando from Comet Caravans last year on a special for R 890.00
All the best
Basil
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2016 @ 15:24:57 pm
Anonymous

Myne heelmoontlik een van die dae ''Up for Grabs''

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2016 @ 17:13:02 pm
Div de Villiers
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Aug 2015
Dankie "Chuck" en Basil.

DK, sal jy my asseblief laat weet (div@dimcap.co.za) wanneer jou TANDO in die mark kom.

Groete
Div
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2016 @ 20:42:58 pm
Anonymous

Dankie "Chuck" en Basil.

DK, sal jy my asseblief laat weet (div@dimcap.co.za) wanneer jou TANDO in die mark kom.

Groete
Div
Sal so maak Div, jammer vir die verwarring,maar ek stuur van my persoonlike rekenaar.

Dink daar aan om hele kombinasie te verkoop en terug na tent kamp te gaan. My tipper alreeds verkoop en neem my nuwe voertuig oor Vrydag. Ek sal dan 'n finale besluit doen.

Ek het jou e-pos adres in 'n folder gestoor

Groete

DK

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2016 @ 06:32:57 am
Div de Villiers
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Aug 2015
Dankie DK, ek wag dan om van jou te hoor.
Groete
Div
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2016 @ 23:02:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13089
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Daar is een te koop deur Pietg vir R750 op draad geplaas op 10-03-2016
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2016 @ 18:19:00 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
Dit lyk of daar nog heelwat mense is wat glo 'n stabiliseerder is nodig. Ek is nie een van hulle nie. Ek het 'n Tando saammet my karavaan gekoop in 1984 en dit net 'n paar keer gebruik. Dit lÍ steeds erens en stof vergaar. Dis nogal moeilik om dit te koppel, dit kan nie regtig iets doen aan 'n karavaan wat swaai nie omdat die klein wrywingsvlakke nie sterk genoem is om 'n swaaiende karavaan te keer nie, maar hoofsaaklik, dit is nie nodig nie. Die enigste stabiliseerder wat myns insiens kan werk (maar steeds nie nodig is nie) is die trapisium.
Ek het al baie menings gehoor oor hoe om 'n swaaiende karavaan te hanteer wat wissel van "gee vet" tot "trap rem". Waarom mense dalk kan glo dit werk, is moontlik omdat hulle in die proses om te konsentreer om petrol te trap of te rem, vergeet om die stuurwiel rond te swaai (lees verder hieroor) My ondervinding is dat beide geen nut het nie. Die rede is dat die KARAVAAN nie self begin swaai nie- dis die sleepvoertuig wat dit laat swaai en dus die bestuuder.
Met ons eerste uitstappie in 1984 het ek byna in 'n groot voertuig met 'n sleepwa geskraap toe ek dit verbygegaan en die karavaan begin swaai het as gevolg van die wind van die ander voertuig. Ek het groot geskrik en toe daarna op 'n mooi breŽ stil pad probeer vasstel waarom die karavaan swaai en hoe om dit te beheer. Ek kon die karavaan laat swaai deur die stuurwiel heen en weer te draai en ek kon dit weer netso vinnig beeindig deur die stuurwiel net eenvoudig stil te hou. Ek, of my vrou, het nooit weer 'n probleem met 'n swaaiende karavaan gehad nie.
Die probleem is dat 'n swaaiende karavaan die sleepvoertuig laat voel soos 'n voertuig was begin gly ( soos op 'n nat pad)en 'n mens is dan geneig om instinktief te korrigeer soos jy in so 'n geval sal en dit vererger die probleem soveel dat as jy die vinnig jou sinne bymekaarkry nie, jy jou karavaan sal laat omslaan.
Ek weet baie karavaanslepers gaan nie met my saamstem nie, maar probeer dit gerus- jy sal nie spyt wees nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2016 @ 22:20:19 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4880
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Outdoorman, ek was daar, het sonder stabiliseerder gesleep en kon nie 90kmh haal sonder onstabiliteit nie, nie eers een keer nie.. yellow blade opgesit, 140kmh (toetse) en nie een issue nie.. kon duidelik soos daglig verskil met en sonder stabiliseerder voel.

 

Het wel n helse swaai later met ander voertuig beleef en glo vas as dit nie vir yellow blade was nie, was ons dalk erger af... het wel duidelik opgelet om stuurwiel vas te hou so reguit as moontlik, die voertuig het oor 3 bane heen en weer geskuif met skreeuende bande, reguit stuurwiel het niks gehelp nie, karavaan het vererger en het (probeer) omslaan..

 

Selfs met die nuwe BT50 en sy trailer sway control sleep ek beter met yellow blade as sonder. Feit, getoets, ek is genees, dankie. Nooit weer sonder n stabiliseerder nie, al reken voertuig vervaardiger wat.. met enige voertuig, bly dit vir my n moet, nie n opsie nie.. tensy jy onder 60kmh ry? Dan sou ek dalk dit oorweeg.

ABS remme is nie nodig nie.

Kragstuur is nie nodig nie.

Aircon is nie nodig nie

Deurslotte is nie nodig nie

Sitplekgordels is nie nodig nie

Lugsakke is nie nodig nie

Baba karstoeltjies is nie nodig nie

Need I say more?

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2016 @ 22:32:48 pm
Anonymous

Stem saam met Pieter (Brommer), ek moes onlangs my wa invat vir werk wat ek laat doen het, my wa was leeg, dus geen verkeerd gepakkery nie, en ek kon die verskil beslis voel.

Sal nie sonder stabiliseerder  sleep nie, dit is maar net my opinie en ook baie sleepers sin.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2016 @ 09:56:57 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years
Brommer en Johann, Ons sal maar moet saamstem om nie saam te stem nie- ons sal mekaar waarskynlik nie oortuig nie.
Brommer, al die apparaat wat jy noem, is onteenseglik noodsaaklik en jy kan dit nie in dieselfde kategorie as 'n stabiliseerder plaas nie. Laasgenoemde hoort eerder in die kategorie vir apparaat wat nie skade doen nie maar van twyfelagtige waarde is, soos ook 'n drukvin op die bak.
Ek het my Tando na 'n paar keer se gebruik afgehaal en dit lÍ steeds in die garage, omdat ek oortuig was, en steeds is, dat dit niks bydra tot die veiligheid van die kombinasie nie maar moeilik is om te koppel. Ek en my vrou sleep teen so 95 k/u (werklike spoed), meestal met behulp van spoedkontrole (gebruik so-iets al sedert 1978)en het na die eerste krisis in 1984 nog nooit weer 'n probleem ondervind nie. En ons sleep baie- oor die sestig duisend kilometer gesleep sedert 1984 en doen dit steeds. En dis nie dat ons altyd 'n goeie sleepvoertuig gehad het nie. Ek het vir 'n paar jaar met 'n 1984 Open Rekord gesleep. Dis die modelle voor hulle met 'n behoorlike stuurstel toegerus is en was berug daarvoor dat hulle nie sonder aanhangsel reguit in die pad bly nie, maar selfs toe het ons geen probleme ondervind nie. Toe het ek reeds nie meer die Tando gebruik nie.
Oorweeg bietjie hoe 'n karavaan wie se wiele nie kan krink nie, so erg kan swaai dat dit die kombinasie oor drie bane kan laat beweeg. Dit maak mos nie sin nie! Ek meen die eerste beweging van die karavaan is as gevolg van eksterne faktore soos 'n dwarswind, maar wat daarna gebeur, hang van die sleepvoertuig en dus van die bestuurder af. Ek probeer nie sÍ 'n bestuurder wat in die moeilikheid beland is 'n swak bestuurder nie. Ek sÍ wel dat as 'n mens verstaan wat 'n probleem veroorsaak, is dit makliker om reg daarop te reageer.
Ons het nou pas ons jarelange getroue laeprofiel Sprite verkoop en neem oor 'n week ontvangs van 'n Skipper Oyster, om die plesier van kampering voort te sit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Mar 2017 @ 20:49:56 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4099
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Fred jou hele verduideliking maak totaal sin vir my. Jy lig dalk die werklike probleem uit en dit is dat onstabiele kombinasies dalk te doen het met die pak en die verandering wat pak veroorsaak indien die wa leeg wel stabiel is. Dan is daar ook kombinasies waar mens met alles uitgehaal steeds kry dat die kombinasie swaai rond. Wat kan mens in so geval doen?

Ek persoonlik sou dink die geringe weerstand teen swaai v d Tando of Yellowblade is genoeg om die swaai te verminder - dit kan tog eksterne faktore soos wind van 'n groot vragmotor wees wat in die 1e plek die gevaar situasie skep.

Waar begin jy uitvind wat fout is?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required