English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 921
topics: 717
replies: 5 782
views: 2 368 191

Swing 2004 front plastic bumper

replies: 14
views: 3835
15 Sep 2015 @ 18:29:20 pm
jabvz
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 23 Nov 2014
Experience: 11 years
Ek is op soek na n swing 2004 voor bumper of te ruil vir n 2006 een. Waar kan ek so iets kry. Die fabriek kan my nie eers help nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 20:07:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Probeer comet caravans...glo hulle sal kan help
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2015 @ 20:31:04 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

As jy die voorbeeld het laat mense wat veselglas doen bv. Exell

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 16:50:00 pm
jabvz
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 23 Nov 2014
Experience: 11 years
Baie danki, toe reg gekom by Comet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 16:51:28 pm
jabvz
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 23 Nov 2014
Experience: 11 years
Klein Kariba hier kom ons. Leker naweek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 17:15:19 pm
jabvz
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 23 Nov 2014
Experience: 11 years
So. Iemand wat n sprite swing 2006 front bumper soek, ek het een.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2015 @ 17:26:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Net vir interesantheid...wat het jy betaal vir die bumper?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2015 @ 03:20:42 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Geniet die kamp en bly jy het reg gekom met bumper

 

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2016 @ 12:28:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Herbie...hier is die topic. Hulle behoort vir jou te kan courier. Sterkte!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2016 @ 12:41:17 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2458
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Kobus, Ek weet nie wat van jou vorige buffer geword het nie, maar jy kan die nuwe redelik beskerm deur dit met skuim uit 'n aerosol-kannetjie te versterk, iets soos Alcolin Filla Foam.  Dit maak die plastiekdop baie stewiger sodat dit werklik kleiner stampe kan hanteer en breek nie so maklik soos die hol dop nie.  Goeie idee ook vir die plastiek modderskerms.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2016 @ 12:56:13 pm
Herbie
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Dec 2016
jabvz

Ek is op soek na linker voorste plastiekhoek vir my 2007 Splash. Ek wag nou om van Comet to hoor of hulle vir my een het - indien nie mag ek belangstel in joune as jy hom nog het.

Sover ek weet is die covers diesejfde op die Swing en die Splash - myne is die een wat net die een wit reflector op het - is joune dieselfde?

Groetnis
Andre
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2016 @ 17:03:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek glo die blou gaan verskil....splash - donker blou ....swing - lig blou
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2016 @ 17:35:31 pm
Herbie
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 04 Dec 2016
My Splash is okk ligblou - ek dink die kleur was op daardie stadium dieselfde. Die donkerblou het sover ek weet eers 'n paar jaar later ingekom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2016 @ 18:48:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
My Splash is okk ligblou - ek dink die kleur was op daardie stadium dieselfde. Die donkerblou het sover ek weet eers 'n paar jaar later ingekom.

OK...ek sien die 2006. Sterkte...hoop jy kom reg!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2019 @ 06:34:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Almal hierbo is seker lankal gehulpe, maar as iemand anders nog opsoek is, Kempton karavane het heelwat in voorraad

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required