As jy die voorbeeld het laat mense wat veselglas doen bv. Exell
Geniet die kamp en bly jy het reg gekom met bumper
Kobus, Ek weet nie wat van jou vorige buffer geword het nie, maar jy kan die nuwe redelik beskerm deur dit met skuim uit 'n aerosol-kannetjie te versterk, iets soos Alcolin Filla Foam. Dit maak die plastiekdop baie stewiger sodat dit werklik kleiner stampe kan hanteer en breek nie so maklik soos die hol dop nie. Goeie idee ook vir die plastiek modderskerms.
Almal hierbo is seker lankal gehulpe, maar as iemand anders nog opsoek is, Kempton karavane het heelwat in voorraad