English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 027
Total Replies: 259 566
Total Views: 83 477 232
topics: 4 526
replies: 31 184
views: 17 461 002
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Swaying ?

replies: 10
views: 264
06 Nov 2020 @ 14:17:27 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1349
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Many things can cause a trailer to sway: Getting hit with a gust of wind, making a sharp turn, driving too fast or carrying an unbalanced load are just a few situations that might cause a sway problem. If a trailer is carrying a heavy load, the swaying can cause the tow vehicle's driver to lose control. The swaying trailer can rock the tow vehicle and cause a serious accident. In several incidents, a swaying trailer caused the tow vehicle driver to lose control to the point that both the trailer and tow vehicle rolled over.

A big part of the problem is that once a trailer begins to sway, it can be very difficult to make it stop swaying. Even an experienced driver can have problems getting a swaying trailer under control. To make matters worse, many drivers will try to regain control using their own vehicles' steering or brakes. Unfortunately, that usually contributes to more swaying.

It's best to take every step you can to avoid swaying in the first place. That means you should tow a balanced load, drive at a cautious speed (particularly downhill) and pay attention to the way your trailer behaves as you drive. If you detect swaying early, it's much easier to deal with the problem. If the trailer has brakes, you should use them to get the swaying under control. Don't use your tow vehicle's brakes, and don't try to steer out of the swaying pattern. After regaining control, keep an eye on the trailer. Should your trailer begin swaying again, you should find a place to pull over so that you can inspect it.

If the trailer doesn't have its own brakes, you should slow down by letting your foot off the gas pedal. If you do need to use your brakes, tap them lightly. Pressing too hard could cause the trailer to jackknife. You'll want to move off the road as soon as you can. Remember that you shouldn't attempt to compensate for the swaying through steering -- you may only make the problem worse.

In many cases, you can reduce swaying by redistributing the load in the trailer. Make sure that the heavier items are in front of the trailer's axle. By putting more of the weight toward the front of the trailer, you'll improve the trailer's ability to handle the road. You can also purchase equipment designed to reduce sway -- this equipment can help stabilize a trailer by providing resistance against swaying.

While the risks of towing are real, they're not insurmountable. With the right preparation and approach, you can tow with confidence.

 

https://auto.howstuffworks.com/auto-parts/towing/vehicle-towing/maneuvers/10-towing-risks-to-keep-in-mind.htm#pt7

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2020 @ 14:20:36 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Dankie Swanie.

Dis goed om net weer herinner te word.

Good informative for newer members as well.

My question: did you type this or copied/pasted it from elsewhere?

If copy/paste, how the heck did you paste it on the forum page?

I have tried and see no paste function.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2020 @ 15:01:48 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3973
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Probeer alt+V.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2020 @ 21:53:56 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Probeer alt+V.

Dankie Fred.

Alt+v werk op die rekenaar.

Ek lees die forum op 'n tablet wat nie toetse het waarmee mens alt+v kan gebruik nie.

Waardeer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 06:00:41 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1185
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Ek weet nie van Alt+V nie maar wel van Ctrl+V. Ek het dit nou vinnig getoets ook.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 07:56:14 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3973
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ja, jammer my fout, dit is inderdaad Ctrl + V.  'n Mens doen dit outomaties en dan let jy nie altyd op wat jy druk nie. Ek het dit sommer uit my kop hierbo getik en nie eers seker gemaak nie.  Dit is ook nie die hele oplossing nie want jy kan dit nie op 'n selfoon gebruik as jy die Forum op jou selfoon bereik nie.

 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 09:01:51 am
Hennie Botha
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1185
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Ja, jammer my fout, dit is inderdaad Ctrl + V.  'n Mens doen dit outomaties en dan let jy nie altyd op wat jy druk nie. Ek het dit sommer uit my kop hierbo getik en nie eers seker gemaak nie.  Dit is ook nie die hele oplossing nie want jy kan dit nie op 'n selfoon gebruik as jy die Forum op jou selfoon bereik nie.

 

Korrek met stelling rondom selfoon.

Ek teken basies NOOIT aan op enige van hierdie forums  via my selfoon.

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 10:32:42 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1031
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ek het bjare gelede met n Trapezium gery, dit het wonderlik gewerk. Met die Fleetline/Fortuner V6 kombinasie was ek al in ernstige sy-wind en wind/vragmotor situasies en ek ondervind absoluut geen swaai-probleme nie. Wat dink julle manne, kan dit iets met die Fortuner se anti-sway of stabiliteit-funksie te doen hê? Ek het al gewonder wat sal gebeur as ek die anti-sway sou afskakel. (Anti-skid)

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 10:51:18 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1031
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Ek sien nou dat iemand anders het die antiswaying ook aangespreek op die forum.

Ek het nog net twee keer die anti-scid ervaar. Elke keer was ietwat scary.

My Fortuner het op n grondpad lelik stert uitgeswaai en binne n fraksie-oomblik was die motor onder beheer. My Mecedes het bo in Sir Lowriespas ook sy stert uitgeswaai (bietjie vinnig deur daai draai gegaan) en dieselfde het gebeur. Ek het toe uitge-figure dat dit SO werk.

Die stert swaai na regs. Die linker AGTERwiel en regter VOORwiel sit die remme aan. Die kar swaai terug, blits-blits-vinnig. Ek neem aan die karre het n elektroniese GYRO, soos wat die vliegtuie wat ek gevlieg het ook in het. Die Gyro erken die rigting waarnatoe jy op pad is en bring die voertuig weer in daardie rigting en kompenseer NIE te veel nie, net weer terug.  Vliegtuie het meganiese Gyros, n wielietjie wat teen derduisende revs spin en wat nie kan kantel of dwars draai nie, tensy jy hom spesifiek STEL om in n ander rigting te draai.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 12:58:00 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3973
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Danie, jou ondervinding strook met wat ek aanvaar, naamlik dat dit die gedrag van die sleepvoertuig is wat meestal probleme met die sleep veroorsaak as alles anders soos die vragverspreiding in die wa reg is.  Ek is nie 'n aanskroef stabiliseerder ondersteuner nie want oor die naby 40 jaar wat ek sleep, het ek dit onnodig gevind.  Ek glo wel die Trapesium en ander wat die kartavaan reg stuur, werk wel. 

As jy so dapper is, sal terugvoer oor die gedrag van jou kombinasie met die Fortuner se teenswaai afgeskakel, interessant wees. 

Ek wil nie weer die Ford-Toyota polemiek aansteek nie, maar ek vind jou ondervinding met die Fortuner interessant.  Toe hulle aanvanklik hier beskikbaar geword het, was hulle berug vir swak pashouvermoë wat later reggestel is.  My dogter- hulle het so 'n paar weke gelede so 'n voertuig gehuur om van PE lughawe na Addo en in die park te ry, en skoonseun was heel ongelukkig met die Fortuner se padhouvermoë. Ek het 'n ruk gelede sowat 600 kilos met 'n Ford bakkie gery en ek was ook geensins beïndruk nie. Skoonseun, soos ek, ry 'n Kuga, so miskien is ons maar net bederf met die SUV's se padgedrag teenoor bakkie en bakkie-gebasseerde voertuie s'n. 'n Mens aanvaar dat hulle anders ontwerp is as die kleiner SUV's wat meer vir teerpaaie bedoel is, so geen belediging vir jou voeruig bedoel nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 13:12:33 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1031
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Fred ek het gekom van 13-jaar se Land Cruiser en het oorgegaan na V6 Fortuner omdat ek (glo dit nou maar) meer pakplek gesoek het. My vriend het ook n Fortuner gekoop, ook n V6. Hy het jou wraggies gevind dat sy kar n swaai-probleem het. Ons het sy skokbrekers vervang en .... walla .... alles 100%. Ja, daar was baie stories oor swak padgedrag van die Fortuners, maar om een of ander rede het daardie stories (en gespot) almal stelselmatig weggeraak.  Onthou, die Fortuner is NET SO op die bakkie se onderstel geplaas, dalk n onvergeefbare fout. Daar was op n keer sprake dat die Fortuner se skokbrekers nie geskik was vir sy liggaam se oorleuning nie, dalk het hulle die skokbreker-tipe toe verander.  Ek glo maar aan syfers, statistieke, en daar moet n rede wees waarom die Fortuner die harde 4x4 beste-verkoper in SA is. En for that matter, in Australië ook. En as onstabiliteit n probleem was/is waarom is dit die gewildste mamma-kar wat deur vroue bestuur word? Ek het nog nie n Everest gery nie, en ek hoor hy ry ook heerlik. Seker omdat die Everest uit die staanspoor n kar-onderstel gekry het. Ek bekommer my dat bakkies deesdae weer gewone onderstelle kry. 

Julle moet n slag n Santa Fe Hyundai gaan ry, mense, wat n rit.  

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za