English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 491
Total Views: 82 524 645
topics: 409
replies: 3 980
views: 1 477 062
Talk about the current road conditions throughout the country

Swartbergpas

replies: 4
views: 166
12 May 2019 @ 19:45:39 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2040
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het baie keer van Colesberg na Oudtshoorn regs weg geglip en Prince Albert deur gegaan oor Swartberg pas na Oudshoorn net vir die uitsig en adrenalien, natuurlik sonder karavaan.

Hoe is die Swartberg pas deesdae. Daardie dae mag jy nie daar deur gaan met n karavaan. Ek dink vandag ook nie en wat van n bos karavaan ?

Wie was onlangs daar deur ?

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 06:30:52 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8369
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Ek is die tweede week van Junie daar. 

Sal jou dan kan sê. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 09:22:49 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2591
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Karavane en sleepwaens is steeds verbode.  Ek dink nie dit gaan soseer of die voertuig instaat is om die ding oor die berg te sleep nie, maar eerder omdat die pad nou is en dit kan lol as jy om 'n draai 'n ander voertuig van voor af teekom en jy moet agteruit ry.  Dis darem 'n fantastiese pad om te ry!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 13:33:09 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het in Maart 2018 oor die pas gery. Toe was hulle amper klaar om die vloedskade, van die vorige jaar se verspoelings, aan onderkantvan die pas aan die Prins Albert kant reg te maak. Die pas is baie mooi aan die Prins Albert kant van die berg maar hy was toe aan die sleg kant (nie onrybaar nie) aan die Oudtshoorn kant. Jy kon hom steeds met 'n gehuurde VW Polo gery het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2019 @ 18:44:39 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1931
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years

Ons het hom die afgelope Februarie gery. Bly pragtig. Bietjie sinkplaat op plekke maar niks om oor te kla nie.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required