English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 019
Total Replies: 243 921
Total Views: 82 987 429
topics: 416
replies: 4 058
views: 1 482 965
Talk about the current road conditions throughout the country

Swartberg pas

replies: 10
views: 372
11 Feb 2018 @ 20:12:24 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Goeie naand,

Ons gaan begin Maart af na Hartenbos sonder die karavaan maar wel met 'n 6 vt Venter. Hoe is die padtoestand oor die Swartberg Pas vanaf Prince Albert na Oudtshoorn.? Kan ek die pad met 6vt treiler vat.

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2018 @ 20:15:27 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek glo Neef Herman sal dalk inligting kan gee.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2018 @ 20:47:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15834
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het daai pad al gerei terwyl dit droog was. Ek sal dit ook doen met 'n gewone sleepwa.  Kan dalk dicey raak as die pad nat is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 06:04:55 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Dankie Leon, dit sal ook my besluit wees indien dit sou reen en ek wel daai roete wil ry.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 06:52:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9021
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die pas was vir n rukkie toe met die re├źn vir opgraderings maar is nou weer oop. Met venter geen probleem.
Solank jy met n sterk voertuig ry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 07:41:03 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2906
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Hennie, sleepwaens is verbode op die pad.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 08:22:34 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Hennie, sleepwaens is verbode op die pad.

Dankie Fred. Ek het vanoggend ook met kollega gepraat wat op Calitzdorp grootgeword het en wie se familie nog daaronder bly en hy het ook gese dat waens nie toelaatbaar is nie. Miskien moet ek maar treiler bo-op my Suzie laai....hahaha

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 09:13:00 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Sleepwaentjies mag, karavane nie.
Pad is maar uitgetrap en skud so bietjie, maar daai pas is nog steeds een wat ek elke dag wil ry.
Onthou net die reel, iemand wat die styltes opkom het voorrang, so kyk maar gereeld uit vir verkeer en trek vroegtydig af. Jy wil nie begin reverse nie, veral nie met Ventertjie nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2018 @ 09:22:06 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 887
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Sleepwaentjies mag, karavane nie.
Pad is maar uitgetrap en skud so bietjie, maar daai pas is nog steeds een wat ek elke dag wil ry.
Onthou net die reel, iemand wat die styltes opkom het voorrang, so kyk maar gereeld uit vir verkeer en trek vroegtydig af. Jy wil nie begin reverse nie, veral nie met Ventertjie nie.

Baie dankie Herman. Die natuurskoon is die ding wat my daar aantrek. Ek dink ek sal maar die sleep met die Venter moet laat verbygaan en liewer solo gaan ry.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2018 @ 13:46:45 pm
Lein
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 236
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years
Gaan slaan gerus kamp op by Olienhof woonwapark op Prins Albert en verken die pas en omliggende gebied rustig vandaar af. Die kamp is op 'n werkende olyfplaas en het mooi gras en voldoende koelte en aanvaarbare en skoon ablusiegeriewe(toe ons daar gekamp het!) en dis feitlik in die dorp. Interessant-gaan speel 'n potjie gholf op die dorp se baan- dis in die karoo veld en jy dra jou eie stukkie "skoonveld" met jou saam Dis 'n vierkant so 350x350mm van kunsgras wat jy neersit waar jou bal land dan tel jy jou bal op , plaas dit op jou stukkie skoonveld en slaan verder! as jy dit nie doen nie gaan jou stokke nie 'n rondte hou nie (klippe ens)!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Feb 2018 @ 13:57:46 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Pas op vir die muskiete daar by Olienhof, en orals in Prince Albert. Ongelooflik hoe baie daar is, en vreet mens lewendig in die nag.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za