English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 781
Total Replies: 239 489
Total Views: 82 800 942
topics: 11 118
replies: 130 528
views: 39 089 696
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Swak selfoonsein

replies: 15
views: 437
06 Jan 2020 @ 06:53:20 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek het n huis op die Negester landgoed (aftree oord) naby Warmbad.

Elke twee tot drie weke op n Vrydag oggend ry ek en voulief van Germiston sodat ons daar is by 7.30 sodat ons van die huis af kan werk en daarna die naweek kan geniet. Maar, ons albei sukkel baie met swak sein met die laptops sowel as die selfone. Meeste van die tyd het die selfone (MTN en Vodacom) net een strepie.

Ek het op die internet gesoek na gadgets wat n mens kan gebruik. Maar dit lyk vir my of n mens sal moet tussen R3000 tot soveel as R12000 sal moet uithaal om beter sein in die huis te kry. 

Maar voordat ek geld uithaal sal graag van julle wil hoor wat dieselfde probleem het en wat julle gedoen het om dit op te los. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 07:53:17 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1369
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Google:-   instructables.com/id/DIY-2G3G4G-Wireless-Cell-Phone-Signal-Booster/

I also had almost no signal in my outside room/office and made one of these.

It does work, in that , it gives the same signal as the outside unit.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 07:55:37 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1369
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

It does not improve the signal in the area, but as mentioned, gives the same signal inside as outside in the garden.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 08:28:31 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 545
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Jip, sukkel al die afgelope paar maande met sein van selfone en internet. Ek het al skriftelik gekla by vodacom maar daar word niks aan gedoen nie. die hele dorp word hierdeur geaffekteer. veral met loadshedding word dit eers erg want dan word die bystand batterye van die torings pap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 13:20:53 pm
FlipnTilla
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 47 years

Yagi aerial plus signal booster for about R1,200 should sort your problem.  Make sure you aim the aerial in the direction of the nearest tower.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2020 @ 21:14:09 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het n huis op die Negester landgoed (aftree oord) naby Warmbad.

Elke twee tot drie weke op n Vrydag oggend ry ek en voulief van Germiston sodat ons daar is by 7.30 sodat ons van die huis af kan werk en daarna die naweek kan geniet. Maar, ons albei sukkel baie met swak sein met die laptops sowel as die selfone. Meeste van die tyd het die selfone (MTN en Vodacom) net een strepie.

Ek het op die internet gesoek na gadgets wat n mens kan gebruik. Maar dit lyk vir my of n mens sal moet tussen R3000 tot soveel as R12000 sal moet uithaal om beter sein in die huis te kry. 

Maar voordat ek geld uithaal sal graag van julle wil hoor wat dieselfde probleem het en wat julle gedoen het om dit op te los. 

Herman voor jy die bedrae spandeer wat hier genoem word het ek 'n voorstel wat dalk net kan help. Voor dit nie getoets is sal mens nie weet nie. Voda, MTN en Cellc is nie al mobiele netwerke wat beskikbaar is nie.

Kontak my by woonwaled dan at en kolletjie com

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 06:35:47 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie almal. Danie, sal jou kontak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 08:17:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Snaaks dat die selfoon netwerke nie al iets gedoen het aan die probleem by Negester landgoed nie.  Hulle het stelsels wat die sein in 'n omgewing kan beter maak sonder om nuwe torings op te rig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 13:04:15 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Leon ek sal nie weet watse stelsels hulle kan gebruik maar as ek na kaarte kyk dan dek die torings wel die dorp tot duskant Klein Kariba. Ek sou dink 'n toring het net 'n beperkte reikafstand.

'n Boer maak 'n plan antenna kan dalk geprobeer word in die vorm van 'n skottel uitgevoer met foelie. Ek self het 'n goeie verbetering gekry om bv 'n metaal koek droogrooster direk langs my router te sit maar dit was lank terug en dit was om die router se uitgaande sein te versterk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 07:29:25 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Het intussen met van die ander mense op Negester gekommunikeer. Hulle het almal dieselfde problee i.e 1 en partykeer 2 strepies. Weet nie wat dit is wat in die pad van die sein is nie. Kan dalk wees omdat Negester op n hoogte sit / hoer as die toring is.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 15:19:08 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek is nog nie seker maar op 'n kol het ek gelees dat ons nuwe LTE SIMs nie 'n 3G, GPRS en EDGE sein kan gebruik nie. LTE werk op 'n ander frekwensie. Indien wel so beteken dit dat 'n ou SIM dalk vinniger kan werk as die sein slegs een v d stadiger netwerke is. Ek glo nie veel van ons het meer v d ou SIMs in ons fone of routers nie.

Al my ouer voor LTE SIMs het ongelukkig verval want ek het mistens 2 nuwe SIMs aangeskaf elke jaar so hulle is nou almal LTE.

Verder die strepies vir seinsterkte sal seker meer gemik wees op oproepe. Dus help dit nie veel om 'n idee te kry hoe goed die sein gaan werk vir data nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 19:46:36 pm
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 May 2008
Experience: 26 years

Het intussen met van die ander mense op Negester gekommunikeer. Hulle het almal dieselfde problee i.e 1 en partykeer 2 strepies. Weet nie wat dit is wat in die pad van die sein is nie. Kan dalk wees omdat Negester op n hoogte sit / hoer as die toring is.   

Daar kan baie redes wees, Piet, soos bv:

1) Die toring van die maatskappy waarvan jy 'n sim het is te vêr en julle is buite die opvangs area,

2) Die antenna is te laag gestel en moet op of afgestel word, of gedraai word om in jou rigting te werk, maar neem in gedagte die eerste prys vir die selfoon maatskappye is om  opvangs te kry op die hoofpaaie. 

Die meeste torings waarop die antennas vasgesit word het 3 sektore, m.a.w drie antenas is vasgesit op die torings. So wat die transmissie beplanners doen is hulle beplan die antennas in drie sirkels sodat hulle mekaar oorvleuel, daar waar dit net-net mekaar nie oorvleuel nie, is baie swak opvangs. Dit is "spil over" sein. Hoop ek het reg verduidelik.

As ek jy is sal ek hulle kontak met jou koordinate en vra dat hulle ondersoek moet doen, vernaam omdat julle 'n klomp is wat kla oor dieselfde redes. Iets kleins kan dalk gedoen word sodat julle beter sein kan kry, soos om 'n antenna te verstel. Hulle kan dit selfs toets in die kantoor sonder om uit te gaan.

Hoop jy kom reg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 20:05:24 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4653
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dankie vir die inligting Nico. So leer ons meer oor hoe die goed werk 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 06:35:31 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 218
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie vir die inligting Nico. Ek gaan dit met die admin kantoor by Negester bespreek sodat ons dit op die volgende vergadering as n aksie punt kan bespreek.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:03:42 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1120
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Eienaardig dat die sein by Negester so swak is. Vriend van my bly oorkant Klein Kariba en hy het baie goeie sein ..... by Klein Kariba het ons ook goeie dekking geniet. My foon is by MTN en Joanie by Vodacom - albei geen probleem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2020 @ 09:59:26 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 May 2008
Experience: 26 years

Plesier Piet, laat weet maar as ek kan help met inligting.

Hi Nico, dit hang alles af van waar die toring geplaas is, ek het al in karavaan parke gesien dat jy moet rondloop om 'n sein te kry, anders is daar geen opvangs nie.

As jy natuurlik 'n FNB sim kaart het, kan jy "roaming" doen op Vodacom of Cell C, weet nie of MTN ook deel is van FNB Connect nie. Sodoende kan jy moontlik 'n ander toring opvang, as hulle nie deel nie. Meeste hoofpaaie deel hulle die "site" en toring om kostes te bespaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required