English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 935
topics: 778
replies: 12 474
views: 4 977 721
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Swaardiens Yellow blade

replies: 4
views: 135
27 Jan 2019 @ 21:33:20 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek merk op daar is nou 'n nuwe stabiliseerder soortgelyk aan die yellow blade maar vir gebruik op swaarder woonwaens. Dit word die Titan 2T genoem en goed vir 2 ton waens.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 06:26:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie dit is nogal interesant. Sal graag wil weet wat is die fisiese verskil tussen die een en die gewone Yellowblade.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 10:12:39 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon volgens wat ek gehoor het is die veerstaal v d arm net meer. Dit kon egter baie maklik deur Yellow Blade gedoen gewees het as 'n 2e model. Wel iemand het die "GAP" gesien. Ek glo ook dat die wrywing sal meer moet wees op die skyf vir die ekstra gewig wat dit moet keer en tee werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 10:17:29 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wel as hy pas op die standaard yellow blade the bracket sal ek een vat...


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jan 2019 @ 10:30:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon volgens wat ek gehoor het is die veerstaal v d arm net meer. Dit kon egter baie maklik deur Yellow Blade gedoen gewees het as 'n 2e model. Wel iemand het die "GAP" gesien. Ek glo ook dat die wrywing sal meer moet wees op die skyf vir die ekstra gewig wat dit moet keer en tee werk.

Die veer staal is dalk oorbodig behalwe as jy die item offroad ook wil gebruik.

Dan sal daar verseker 'n verskil moet wees in die friksie skywe om met die groter gewig van die karavaan te werk.

Die Yellowblade is 'n goeie produk so ek betwyfel nie die konsep nie, maar terugvoer so met die tyd wat die produk bekend raak sal leer.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required