English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 405
Total Replies: 232 489
Total Views: 82 431 591
topics: 780
replies: 12 341
views: 4 927 774
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Superspring

replies: 0
views: 5842
10 Aug 2007 @ 08:51:16 am
Wikus
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 17 Apr 2007
Ek het nou net n artikel gelees oor die "Superspring" wat aan jou bakkie se onderstel gemonteer kan word. Bleikbaar gee dit meer stabiliteit aan die hele voertuig wanneer jy sleep. Ek sleep tans n Jurgens Penta met n nuwe Toyota Hilux 3.0 D-4D en ondervind probleme met stabiliteit wanneer ek verby trokke of groter voertuie gaan. Ek het vroeer die week vir my n straightliner stabiliseerder aangeskaf en het slegs n kort afstand gaan sleep en dit voel baie beter. Ek wil egter steeds weet of daar iemand is wat die "Superspring" op hulle bakkie aangebring het en of dit enige verskil gemaak het. Groete Wikus
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required