English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 940
topics: 778
replies: 6 342
views: 2 393 115

SuperSport Sprite en Sprite Scout te koop of te ruil vir Motorhome

replies: 8
views: 250
06 Jun 2020 @ 16:10:52 pm
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 52 years

Weens mediese redes wil ons die SuperSport Sprite verkoop met n volledige toegeruste nuwe groot tent, add-on room en dubbele, dakseile.  (R32.000) Stormnet plus al die kamptoerusting.  Dit moet as geheel verkoop word.  Al die ekstras is ongeveer R30,000 se waarde.  Sluit in 5 tente, opblaas dubbel bed.  Sluit in tafels, stoele, Camprite  groente rakkies, en nog vele meer. Braai en eetgerei, ens.

Karavaan is voor heeltemal oorgedoen, onderstel ook, het groot yskas, aircon, twee dubbelbeddens met duur matrasse, beddegoed kan ingesluit word.  

Die karavaan is net vir haak en sleep vir n groot gesin.

Die Sprite Scout is voor oorgedoen, nuwe yskas, aircon, voltent (nog nie opgeslaan nadat ons gekoop het nie) Karavaan cover.

Fotos en volledige inhouds opgawe beskikbaar vir ernstige kopers.  Alles is in Pretoria te sien.

Sprite Scout R65.000 en die SuperSport Sprite met al die inhoud R95.000

Kontak slegs dmv email asseblief by inasaved@hotmail.com

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 16:19:53 pm
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 52 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 07:18:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sterkte met verkoop. Ek sien die SuperSport is n groot setup....baie tente. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 07:21:06 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Watter jaar model is die Scout? Is dit die een wat agter oopmaak of die nuwer een met die sy panele wat oopmaak vir bedgedeeltes?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 21:00:25 pm
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 52 years

Die scout maak agter oop. Hy het ook trelliedoors in agter.  Dit is moontlik n 95 model ons kan nie op die lisensie sien nie.  Dis wat die vorige eienaar gese het.  
die SuperSport Sprite is 96 model

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 07:36:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Ina....ek weet van iemand wat op die uitkyk is vir n Scout, maar die model wat sykante afslaan....rondom 2006 model.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 09:39:24 am
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 52 years

Baie dankie, alles reg.  Dis mos nou maar die wag periode nie waar nie.  Mooi dag verder.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 09:42:07 am
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 52 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 13:14:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sterkte, 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za