English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 770
Total Views: 82 282 716
topics: 913
replies: 12 251
views: 3 191 674
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Sunseeker Alberton Gekose Besighede

replies: 8
views: 128
05 Aug 2019 @ 14:06:54 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Sunseeker Alberton - Johannesburg, Gauteng
Kamp & Leef Gekose Besighede

Sunseeker is gereed om jou oproepe te neam. groot genoeg om als te hanteer en klain genoeg om te sorg!

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 20:12:12 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek hoop regtig hulle hersien hul pryse. Nog nooit daar weg gestap met n goeie kopie ry maar altyd Boksburg en Kempton toe wat n jammerte is want Sunseeker Alberton is op my voorstoep.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 21:51:41 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4060
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Had one very bad experience with them many years ago and have never been back and never will. Others I assume have had good experiences with them.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Aug 2019 @ 21:51:42 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4060
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Had one very bad experience with them many years ago and have never been back and never will. Others I assume have had good experiences with them.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 08:27:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het my 2de Penta in 2000 by hulle gekoop en goeie diens gekry.

Toe ook my Classique in 2011 by hulle gekoop omdat hulle weereens die beste prys gegee het.

Jacky het my in beide gevalle gehelp.

So my ondervinding daar was nog net positief.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 11:25:06 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het my 2de Penta in 2000 by hulle gekoop en goeie diens gekry.

Toe ook my Classique in 2011 by hulle gekoop omdat hulle weereens die beste prys gegee het.

Jacky het my in beide gevalle gehelp.

So my ondervinding daar was nog net positief.

Ek het ook my karavaan nuut daar gekoop en n baie goeie deal gekry. Die los goed wat jy daar koop is crazy en hulle negotiate nie

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 06:01:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het ook my karavaan nuut daar gekoop en n baie goeie deal gekry. Die los goed wat jy daar koop is crazy en hulle negotiate nie

Dis maar oor die algemeen so by die ander Campworld takke.  Die prys wat gelys is op die item is wat jy gaan betaal.  Dis net Benoni Karavane wat ek tee gekom het wat bereid is om te "gesels" oor die prys en dan eintlik net op van die 2de hanse onderdele en items wat hulle het.

Hoe die pryse van Sunseeker oor die algemeen vergelyk met ander Camp World takke kan ek nie komentaar lewer op nie, want ek het dit nie vergelyk nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 08:29:31 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het maar n gewoonte om eers window shopping te doen en is redelik prys wys. Ek draf maar Kempton Karavane toe want  ook het hulle n nice verskeidenheid van goed. Ook nue goedkoop maar redelik. Boksburg vind ek nie sleg met hul pryse. Vir my beslis die moeite werd om na een van die twee te ry.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 20:08:14 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1644
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek was genoodsaak om by Sunseeker Alberton vandag n draai te maak. Met die intrapslag het dinge anders gelyk. Voor is n verkoping op n jurgens penta en fleetline karavaan. Wil my voorkom na stewige n afslag wat hulle bied. Binne het ek n tent paal gaan koop en sommer met n opwas stand uitgestap

 Vet afslag gekry en hul was meer as bereid om te onderhandel

 Die ontvangs was vriendelik en personeel baie behulpsaam.

Beslis nie die selfde plek waar ek al n paar keer omgedraai het en Oosrand toe gery het.

Ek sê as n besigheid swak diens lewer prys ingesluit sê ek dit reguit vir hulle en vir wie ook al vra. Hierdie keer kan ek sê ek is baie tevrede met Sunseeker Alberton.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required