Die is nou 'n "Lekker" draad.................... letterlik en figuurlik. Hom moet ons dophou.
Die draad gaan te klein wees
Geert as ek so na jou fotos kyk het jy jou roeping gemis jy moes ń voedsel stilis geword het like jou vrugte dis
Hier gaan ons "kyk en leer". Sal moet notas vat
Koop 2x klaargemaakte pizzas. Sit ekstra kaas op. Plaas bo op mekaar in toeknyp rooster en braai oor matige kole tot kaas binne lekker gesmelt het. Nyamies!
Koop 2x klaargemaakte pizzas. Sit ekstra kaas op. Plaas bo op mekaar in toeknyp rooster en braai oor matige kole tot kaas binne lekker gesmelt het. Nyamies!
Nou hoekom sal jy dit nou wil opsit. Ek dink ek gaan nou vuur aansteek
Wow, dit lyk heerlik.
Dit lyk sommer baie lekker, n goeie alternatief vir die gewone braai broodjies.
Ons gaan dit beslis probeer.
Dankie vir die idee Geert
Kyk vir my is braai = Vleis wors pap en sous en n gebakte brood
Ons het met onlangse kamp n voorafgemaakte paptert gekoop en hom vir n uur in die varkie oond geplaas. Mens koop dit gevries. Dit neem n uur....dit was heerlik. Geen moeite met bestandele saam sleep nie....makliker as dit kry mens nie
Koop 2x klaargemaakte pizzas. Sit ekstra kaas op. Plaas bo op mekaar in toeknyp rooster en braai oor matige kole tot kaas binne lekker gesmelt het. Nyamies!
Ons het hierdie gisteraand gedoen - heerlik.
Brood het heerlik uitgekom in Weber