English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 664
Total Views: 83 242 972
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 181
Share all those nice recipes with everybody...

Suiker vry resepte.....

replies: 3
views: 141
09 Apr 2020 @ 11:05:49 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek lees die sous kleitjie resep en my mond water. Problem is wat van diabete 😭

Wie het suiker vry resepte vir soos daai sous kleitjies, koek sisters en lekka goete.

Ek het eendag suiker vry koeksisters by n tannie gekoop toe ons by Badplaas gekamp het. Ek het my self behoorlik geniet.

So daar bestaan sulke lekkerny resepte. Wie het van dit wat dit met ons sal wil deel..

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 11:29:10 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 13:37:50 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 583
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Dankie vir die link.

Maar hoe gemaak as ma ‘n probleem met gluten het en ek ‘n probleem met suiker?

Eich!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 22:02:17 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert soos altyd. Jy is n masjien. Gaat my mos nou lekker besig hou. 🙏

Hier gaat my diet 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za