English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 483
Total Replies: 234 551
Total Views: 82 529 478
topics: 4 424
replies: 29 915
views: 17 368 955
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 302
views: 17 256 154

Sugarloaf-St Lucia

replies: 1
views: 3295
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
07 Jan 2006
Anonymous
Sugarloaf-St Lucia. Ons is n paar manne wat jaarliks op n groot visvang trippie gaan. Die jaar wil ons na bogenoemde plek gaan. Kan iemand ons iets vertel van die plek, was nog nooit daar nie. Thanx
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
08 Jan 2006
jenny
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 24 Apr 2007
Hi daar,

Ons het Sugarloaf vlugtig besoek in Desember.ˇ Die oord was baie netjies, die ablusie fasiliteite oud maar word gereeld skoongemaak, die sites groot met gras, elektrisiteit en 'n kraan.ˇ Die oord is geleČ binne stap afstand van die meer.ˇ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required