English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 817
Total Replies: 240 154
Total Views: 82 822 730
topics: 744
replies: 6 032
views: 2 384 388

Sudwala Chalets

replies: 0
views: 96
04 Jun 2019 @ 13:05:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My Tyddeel is weer beskikbaar vir die wat belangstel. Self cater. 

Ons kan nie gaan nie aan gesien die kinders van Saudi Arabia oor daai tydperk hier is. 

Datum: 28 Jun 19 tot 5 Jul 19.

Slaap x 4.

Eie braai en swembad. 

TV

Stort. 

Aircon. 

Parkeering. 

Naby wassery, was en stryk. 

R 3000.00

Kyk op web wat als naby is en om te doen. 

Loop afstand van Sudwala grotte. 

Laatweet. 

Groete

Jin

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required