English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 693
topics: 777
replies: 6 339
views: 2 392 943

Straightliner

replies: 9
views: 255
17 Jul 2020 @ 12:31:47 pm
Siem
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 11 Sep 2015

Straightliner, flyscrew' clip bracket and car plate (basically new) for sale. R1500.

Cost at merchant R5500.  0828397554.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 14:12:44 pm
Matt1
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 67
Joined: 17 Dec 2014
Experience: 23 years

Dagse, lank terug wat ek laas op die forum was, het Desember n hartaanval gehad en n 4x bypass gekry, gelukkig geen skade aan die hart nie en ek bly nou sommer permanent in my karavaan al vir meer as n maand lank, huis verkoop, moeg vir maintenance ens.

Weet iemand waar om een van daardie skaars twin tub wasmasjiene in die hande kan kry? google gee net oorsee inligting, ek weet dat n plek in die Kaap het dit op n stadium ingevoer.

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 14:17:11 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 548
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Bly om te hoor jy het goed herstel Matt.   Welkom terug.

Hoop dit help met inligting

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-3-tot-6-kg-Twintub-wasmasjien-vir-karavaan.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250177597&highlight=wasmasjien#ForumsAnchor

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 15:24:20 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Straightliner, flyscrew' clip bracket and car plate (basically new) for sale. R1500.

Cost at merchant R5500.  0828397554.

I have one it works great and is a must for heavier caravans. I am sure you will get a buyer.

Dagse, lank terug wat ek laas op die forum was, het Desember n hartaanval gehad en n 4x bypass gekry, gelukkig geen skade aan die hart nie en ek bly nou sommer permanent in my karavaan al vir meer as n maand lank, huis verkoop, moeg vir maintenance ens.

Weet iemand waar om een van daardie skaars twin tub wasmasjiene in die hande kan kry? google gee net oorsee inligting, ek weet dat n plek in die Kaap het dit op n stadium ingevoer.

Dankie

Bly om te hoor van jou herstel Matt. Ek het myne by loot.co.za gekoop maar sien hulle is uit vooraad. Comet Caravans (weet nie of hulle nog bestaan nie) of Kempton of Loftus? Try die Campworlds of Leisure World.

Daar was ook iemand (George) wat n' tweede hanse een gesoek het want hy kon nie nuut kry nie.

COVID!!!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 18:12:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dagse, lank terug wat ek laas op die forum was, het Desember n hartaanval gehad en n 4x bypass gekry, gelukkig geen skade aan die hart nie en ek bly nou sommer permanent in my karavaan al vir meer as n maand lank, huis verkoop, moeg vir maintenance ens.

Weet iemand waar om een van daardie skaars twin tub wasmasjiene in die hande kan kry? google gee net oorsee inligting, ek weet dat n plek in die Kaap het dit op n stadium ingevoer.

Dankie

Eks bly jy is okay...geniet jou permanente kampeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 18:51:31 pm
George
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 438
Joined: 01 May 2016
Experience: 12 years

Dagse, lank terug wat ek laas op die forum was, het Desember n hartaanval gehad en n 4x bypass gekry, gelukkig geen skade aan die hart nie en ek bly nou sommer permanent in my karavaan al vir meer as n maand lank, huis verkoop, moeg vir maintenance ens.

Weet iemand waar om een van daardie skaars twin tub wasmasjiene in die hande kan kry? google gee net oorsee inligting, ek weet dat n plek in die Kaap het dit op n stadium ingevoer.

Dankie

no dealer in sa has those small twin tub machines in stock, trust me i have called them all, now waiting for a second hand one to come up.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2020 @ 10:32:49 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sterkte met die gesongheid.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 11:33:43 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ek het 'n Bosal Tando, kompleet met koppelstuk vir die sleepvoertuig se hak, asook die "U" hak gedeelte vir die karavaan, plus die CD wat installering verduidelik. 'n Tweede arm (vir gebruik as onderdele indien nodig) is ingesluit.

Ek het die met groot plesier gebruik op my vorige voertuig (nou nie meer in gebruik of nodig met die Touareg nie)

Ek is in Parys, so verskeping op jou onkoste. 

Prys onderhandelbaar 

Nico Nul 71 agt 77 6 nul 79

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 14:40:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het 'n Bosal Tando, kompleet met koppelstuk vir die sleepvoertuig se hak, asook die "U" hak gedeelte vir die karavaan, plus die CD wat installering verduidelik. 'n Tweede arm (vir gebruik as onderdele indien nodig) is ingesluit.

Ek het die met groot plesier gebruik op my vorige voertuig (nou nie meer in gebruik of nodig met die Touareg nie)

Ek is in Parys, so verskeping op jou onkoste. 

Prys onderhandelbaar 

Nico Nul 71 agt 77 6 nul 79

Nico.....

Ek dink jy moet n nuwe draad begin vir die tundo.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jul 2020 @ 14:48:55 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Of sit hom onder "Classifieds". Dit is waar mense kyk as hulle iets will koop. gumtree en olx werk ook goed.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za