English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 047
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 979 105
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Straightliner stabiliser

replies: 12
views: 286
17 Jan 2019 @ 09:39:40 am
Oom Naas
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Jul 2018

Kan iemand dalk help met die instaleer van  n Straightliner of dalk die instalasie instrusies. 

Baie dankie ek sal dit baie wardeer

Groete ; Naas 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 11:19:15 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Naas, waarheen kan ek dit e-pos?

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 14:12:10 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Welkom oom naas van waar is julle.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 21:48:30 pm
Oom Naas
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Jul 2018

Naas, waarheen kan ek dit e-pos?

Frans

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2019 @ 22:01:51 pm
Oom Naas
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Jul 2018

Dankie ek stel dit hoog op prys

  My e-pos adres is naasenpetro@gmail. com 

 Nogmaals dankie

Naas Prinsloo

Nelspruit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 06:11:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daars hy Oom Naas. Sommer vinnig is jy gehelp. Hoop die  info kom sommer vinnig by jou uit.

Dan welkom hier by ons op die forum. Hoop om meer van oom hier te hoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 07:46:25 am
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Dankie, Leon!!!

Groete.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2019 @ 07:53:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Oom Frans ek het dit nie gestuur nie. Ek het bedoel dat as oom Frans dit stuur wat gewoonlik gou gou sal wees dan eers is oom Naas vinnig gehelp.

So ek veronderstel oom Frans sal dit stuur.  Indien nie laat weet maar dan gooi ek hom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2019 @ 13:23:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7861
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom hier

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2019 @ 14:10:20 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Gestuur.

Groete.
Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 15:25:57 pm
Oom Naas
Bronze Member
44% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 15 Jul 2018

Dankie aan almal , Frans was so friendelik om vir my die besonderhedede te stuur, my opregte dank aan Frans.

Groete Naas 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2019 @ 16:00:31 pm
Ph . . . .t
Saturn Member
70% Profile Strength
Posts: 2332
Joined: 07 Feb 2012
Experience: 59 years

Naas, dit was sommer groot plesier!!! Ek sleep al vir so 4/5 jaar nie meer nie, en loer net so af en toe in op die forums, maar as gevolg van inligting wat ek sedert 2010 geplaas het, kry ek minstens 3 keer per maand ook navrae oor die tipe van goed, asook die ChargeMasters. 

Ek het al sover gegaan en die inligting op tablet gelaai, AS ek dalk met vakansie is, en iemand soek hulp, dan kan ek stuur!!

Groete al met die gang af.

Frans

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2019 @ 11:56:49 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 803
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

https://drive.google.com/drive/folders/0BwB8Krm03iglVXpSVTBnLVRfeDA?usp=sharing

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required