English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 415
Total Replies: 232 702
Total Views: 82 442 525
topics: 137
replies: 2 119
views: 48 459
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Straightliner bracket rotating backwards

replies: 20
views: 233
01 Jul 2019 @ 13:02:04 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

I need help with this one.

My clamp on straight liner bracket on the caravan swivels backwards while driving. The top leans forward the bottom moves backwards. It is as if the bracket has hit the ground at some time. Nothing hits it, it just swivels backward for no apparent reason. The bolt is torqued to 60NM.

I am thinking of drilling a hole in the A frame and putting a bolt in through the top hole to stop this.

Why is it doing this?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 13:18:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Do you have the correct vehicle plate for your Straightliner?

As there is a difference in the height of the mounting point between Yellowblade and Straightliner.  The straightliner mount point is a bit lower to the ground and could in turn have an effect on the bracket you mentioned.

If you have the correct vehicle plate is the nut and bolt on the bracket fastened tight enough?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 13:29:57 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Leon, yes the car plate is the straightliner one. It is the lower one and I bought it from CW Pretoria as a straighliner plate about 3 months ago.The bolt of the bracket/cradle on the caravan is torques as per trapesium spec, 60NM. Ek is raad op!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 13:45:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

For that matter you can try the following:

Either put in another bolt and nut as you suggested.

Cut a piece of sandpaper and insert it between the bracket and the fibre glass a-frame cover.  This will prevent the bracket from swiveling on the smooth fibre glass surface.

But if the forces that is responsible for this are great it will still move then the second bolt and nut should be better.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 14:43:35 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1875
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Paul. hoe dit ook al sy daar is geweldige spanning op die bracket wat op die karavaan ge mount is.

Om die bracket met twee boude vas te trek maak meer sin en glo dit sal die oplossing wees. Ek het my bracket met 2 boude vasgetrek. Hy het geraas en gesqueek deur die wrywing maar nooit probleme gegee. As jy die tweede gaat boor kyk net dat die tweede gaat nie te naby aan die rand is.

Dan wil ek he jy moet ook kyk na die distansie tussen towbar bracket en die karavaan bracket. Ek kan dink dat as die distansie tussen die twee te kort is kan dit meer spanning wat veroorsaak dat die arm die  karavaan bracket help agter toe druk om swaai clearance te kry.

Kyk of jy die mounting instructions by een van ons forum lede kan kry net om die distansies van die montering kan verifieer.

Hoop jy kom reg ou maat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 15:52:36 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Leon en Bak Oor. Ek het die mounting instruktion en dit is waar die 60NM torque staan. Die afstand is ook binne perke sonder dat die bineste knyp arm/voet op n' gat in die A raam is.

Ek kan die bracket skop en hy beweeg nie. Ek stem die kragte op die bracket is hoog maar hoekom kla niemand anders nie. Ek het ook vir PTA Campworld gevra wat vout kan wees maar hule kon nie help nie. Hulle se hulle weet nie van so n' probleem nie.

Ek monteer die bracket 490mm van die voorkant van die glas veesel A raam dop.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 15:56:47 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1875
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

My tando het vreeslik geraas as ek draai. Baie irriterend, het wel nie gebuig maar het n groot verskil gemaak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 15:59:09 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

670mm van die middle van die sleep ball. Is dit reg?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 16:18:36 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Bak Oor my Tando het ook geraas as jy skerp draai. Dit is maar die clutch wat so raas. Ek dink as hy nie raas nie dan werk hy nie meer nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 07:04:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

670mm van die middle van die sleep ball. Is dit reg?

Paul ek het gou in die Straightliner se manual gaan loer.  Die "Clip-clamp" monteer afstand is net 600mm vanaf die sleep punt se middel as hy tenvolle na vore uitgetrek is.

670mm is 7cm te veel.  Of dit 'n effek gaan hê weet ek nie. Dalk moontlik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 13:00:06 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Leon. Ek het gaan kyk waar die 600mm is en daar is n' gat in die staal van die A raam op daai punt so dus hoekom dit op 670mm is, net na die gat in die A raam. Voor die gat is so 520mm. Miskien liewer nader skuif as verder?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 13:11:42 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years


Ek sou graag will weet wat ander Exclusive eienaars se C clamp aftand is en het hulle sulke probleeme?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 14:43:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die Straightliner Manual het my die afstand gegee.  Dan moet jy ook onthou dat die nuwe C klamp om die A raam vas knyp en ek glo nie dis nodig om 'n gat te boor nie.

Het jy die manual?  Dalk moet ek dit vir jou stuur.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 09:45:16 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Hi Leon, ek het die Straightliner Manual. Ja, en volgens almal is die gat boor en bout nie nodig nie. Maar myne bly draai.

Is daar iemand wat nie die probleem het nie en dan vir my die afstand kan gee. Verkieslik op n' Exclusive maar ek dink die A raam op alle Jurgens chassis is die selfde?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 13:09:32 pm
308
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Jul 2019

Dag sê

 Ja ek het ook die selfde probleem ondervind en n tweede bout gebruik om die "bracket"regop tehou. My ander probleem was dat ek die pen aan die binnekant 13mm korter moes sny om die hele bracket te laat sak. Die arm of lem het nou n beter swaai aksie en raak nie aan die A raam nie. Die ander probleem is dat wanneer die Straigtliner afgehaal word van die motor en woonwa moet die sleepvoertuig na links gedraai wees om die arm of lem onder die A raam uit tekry. Anders is die Straightliner baie effektief en werk goed in die sleep proses.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 14:09:35 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Welcome Petrus.

Ja, dit klink vir my na die oplossing om die bout in te sit. Myne swaai onder die A raam met die standaard lengte pen aan die binne kant. En, ja mens moet die motor reguit of na lings draai om die lem onder die A raam uit tekry.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 14:20:33 pm
308
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 03 Jul 2019

Dankie Paul. Ja ek sleep n Jugens Penta met n Toyota Hilux en die Straightliner werk vir my. Ek moes n paar klein veranderinge op die Straightliner doen maar als die moeite werd. Groete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 20:51:43 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Petrus,

Ek was nou verplig om meestal sonder die Straightliner te sleep en my Exclusive is rock steady agter die voertuig. Ek het net een of twee keer van Tshipise tot in Pta met n' verbygaande groot voertuig n' geringe pluk gevoel. Met die  Straightliner gebeur dit glad nie. Dit is niks om oor te worry nie maar vir veiligheid en gerief en omdat ek hom het sal ek hom liewer gebruik. As ek net die bracket probleem kan uitsort!

Die dubble as woonwaens sleep maar net so meer stabiel!

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 13:00:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1583
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Bak Oor my Tando het ook geraas as jy skerp draai. Dit is maar die clutch wat so raas. Ek dink as hy nie raas nie dan werk hy nie meer nie.

Net so.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 13:40:51 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Gat geboor en bout in gesit.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2019 @ 10:05:05 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1583
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Gat geboor en bout in gesit.

Paul,

Enige kans op 'n foto?

Ek verstaan nie mooi jou oorspronklike beskrywing van die probleem nie. 'n Foto van jou oplossing sal dit in perspektief plaas.

Dankie byvoorbaat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required