Tommy. Ek het dit op rekenaar by die werk. Sal more oggend dit kan aanstuur. Jy sal email adress vir my moet stuur
Waarheen stuur ek dit.
More Leon,
Stuur asb na tommie@furmseal.co.za
Dankie Baie!
Tommie you've got mail!
Stepan youv'e got mail.
Monteer die gewone "bracket" op die Hilux. En kopieer dan die mates van daar af oor na die goosnek sleepstang van die RAV.
NB die hoogte van die bokant van die sleep bal af na die monteer punt van die straightliner is baie belangrik in so mate dat die straightliner se stert wat in die montasie pas op die A-raam moet onderdeur die A-raam kan beweeg gedurende uiters skerp draai omstandighede. Dit word ook bepaal deur die hoogte van daai montasie op die A-raam.
Stepan youv'e got mail.
Monteer die gewone "bracket" op die Hilux. En kopieer dan die mates van daar af oor na die goosnek sleepstang van die RAV.
NB die hoogte van die bokant van die sleep bal af na die monteer punt van die straightliner is baie belangrik in so mate dat die straightliner se stert wat in die montasie pas op die A-raam moet onderdeur die A-raam kan beweeg gedurende uiters skerp draai omstandighede. Dit word ook bepaal deur die hoogte van daai montasie op die A-raam.
Baie dankie vir die inligting wat jy terug gestuur het. Ek waardeer dit. Baie bly jy is uit gesorteer.
Otto, dit is oppad na jou toe, e-pos pas gestuur.
Groete.
Frans
Otto, ek het die e-pos gestuur, maar ek het probleme met my gmail, dit lyk asof dit nie uitgegaan het nie. Hopelik sal dit wel gaan, anders gaan ek later iets anders probeer van tablet af.
Groete.
Frans
Karel
Youv'e got mail
Otto ek het maar gestuur ingeval jy nie gekry het nie.
Goeie dag almal, ek het onlangs 'n Jurgens Classique gekoop en ook ' n Straightliner. My voertuig het ook '' gooseneck. So ek sal dit wardeer as julle dit vir y ook kan aanstuur plus enige raad of dinge om voor uit te kyk. Ek moet dit nog installeer en het nie 'n idee idee hoe nie .
Baie dankie by voorbaat.
Gert jy sal net vir my 'n aanduiding moet gee waarheen ek dit moet stuur.
Leon my epos adres is:
gert.diedericks@gmail.com
Baie Dankie.
Gert, youv'e got mail
Hello all
I bought a straightliner years ago and after selling the trailer some 10 years ago, it was in storage. Now I need to fit again and do not have instructions.
I spoke to a caravan dealer and he said it must be 600mm from the ball. I cannot fit it under the A-frame with these measurements. I would sincerely appreciate some assistance as I am using the trailer on Friday.
lyndsay@lcproofing.co.za
Regards
Lyndsay You've got mail.
Hi Alpha, Leon en die ander manne met instruksies.
Wil julle nie asseblief die straightliner se monteringsinstruksies aan my ook stuur nie? My e-posadres is eugene@titanrm.co.za.
Ek het Len Booysen van Trapezium Developments Vrydag telefonies en per e-pos en vandag weer per e-pos versoek om die monteringsinstruksies aan my te stuur, asook enige instruksies oor die onderhoud en diens daarvan, maar het nog niks van hom verneem nie.
Is daar enige plekke op die straightliner waar van tyd tot tyd smeermiddels aangebring, of verstellings gemaak moet word?
By voorbaat dank en vriendelike groete
Eugene, ek stuur die info op Straightliner. Wat diens aanbetref, kyk op instruksies, ek nie seker nie, nooit gebruik nie, dalk kom daar dalk iemand wat dit kan antwoord.
Groete,
Frans
Eugene, die e-pos gaan nie deur na daardie adres, dalk blok dit soos vir "spam". as jy ander adres het, stuur aan my - fppretorius@gmail.com, en ek stuur direk vir jou.
Groete.
Frans
Middag menere
Is daar iemand wat dalk vir my die "Instructions for Straightliner in PDF format" kan stuur via epos? Ek sal dit opreg waardeer.
baniedl@mweb.co.za
Baie dankie!
Middag menere
Is daar iemand wat dalk vir my die "Instructions for Straightliner in PDF format" kan stuur via epos? Ek sal dit opreg waardeer.
baniedl@mweb.co.za
Baie dankie!
Hi Banie
Ek het vantevore 'n Google Drive Share gestig met al die verskillende stabiliseerders se gebruiks boeke (manuals). Kyk bietjie of the link onder nog werk anders sal ek dit weer skep.
https://drive.google.com/drive/folders/0BwB8Krm03iglVXpSVTBnLVRfeDA?usp=sharing
Beste Wense
Stephan
Baie, baie dankie Stephan! Jou link werk nog perfek. Weer eens dankie!!
Pleasier bly om te help, die inligting is baie moeilik om in die hande te kry. Baie gelukkig met Straighliner om ons Splash en glo dit werk beter as my ou Trapezium wat iewers in 'n kas le by die huis. Net gevind die Gooseneck adaptor wat mens om hakke sit wat nie boute kan vat nie beweeg heeltyd rond en pas maar net nie so lekker so die bout weergawes nie. Haal net eenheid af as daar baie hobbels is soos by meeste oorde se ingangs paaie, die eenheid hou nie daarvan nie.
Stephan, nog 'n guns asb! Kan jy dalk vir my foto's aanstuur van die eenheid as hy werkend is? Ek het 'n Straightliner gekoop en poog om hom op te sit. My persepsies is gewoonlik baie ver van die realiteit....... Ek moet probeer uitwerk hoe hy werk en ook hoe om hom te installeer...... baniedl@mweb.co.za. Baie dankie Stephan!